Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flight of the Eagle @ Kruger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ria R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik gekuier by hierdie pragtige plekkie. Sal weer in die toekoms gaan. Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, mooi, netjies en skoon. Alles wat mens benodig, is daar. Ons het heelwat diere gesien en pallets gekoop om hulle te voer, dus was hulle heelwat kere daar om te kom eet. Baie verskillende voël spesies wat ook vroeg oggend kom kuier het. Die Bush Babies was die oulikste en die hoogtepunt; hulle het elke aand klokslag 18:00 gekom vir hul piesang, yoghurt en appel wat ons vir hulle uitgesit het. Ons het selfs die laaste aand 2 dikstert nagapies gesien wat 'n bonus was; ons het hulle nog nooit iewers te sien kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Liewe Ria en familie, Dit was 'n absolute plesier om julle by ons vakansiehuis te hê, julle is enige tyd weer welkom. Dankie dat julle ons plek in 'n puik kondisie gelos het na julle verblyf. Groete Johan & Elize du Preez

Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragplekkie in die natuur. Pragplekkie, volledig toegerus met volop diere besoekers en 24 uur kamera sekuriteit. Eienaars was baie hulpvaardig en ons het baie lekker gebly. Kan die huis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Dankie vir die resensie Melissa, Dankie ook dat julle ons plek so goed opgepas het en puik gelos het. Julle is enige tyd weer welkom. Vriendelike bos groete,

Michael P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Safari experience in solitude. An energizing environment for those who plan their own African bush safari combined with excursions to the Kruger Park - being surrounded by nightlife as the sun sets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Thank you kindly for the review, Michael. We know you thoroughly enjoyed the stay and we appreciate you taking great care of our place. You are most welcome back anytime! Johan & Elize

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie baie baie lekker. Sal definitief een van ons bestemmings in Marloth bly. Perfek! Vreeslik lekker gebly. Van die plaas van die bespreking, persoonlike kontak met die eienaars nog voor ons verblyf begin het, kontak met die eienaars gedurende ons verblyf tot uiteindelik die sleutels aan die einde van die verblyf in gehandig is, het alles seepglad verloop. Pragtige plek. Bonus om met 'n solar en battery stelsel bederf te word. Swembad sprankelend skoon, lekker boma en braai plek. Dalk 'n bietjie "pricy", maar dit word glad nie oorskadu deur dit wat ons beleef het nie. Was 'n baie lekker "spoil" gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mauro S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Most beautiful location, accomodation is well furnished and equiped, a home away from home. So exciting to come close to the kudu, zebra and wildebeest that came to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Dear Mauro & Elena, Thank you for the lovely review and the way in which you took care of our home. We would love to see you back at Flight of the Eagle @ Kruger. Best regards Johan & Elize du Preez

Andries J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend Pragtige huis met uitstekende geriewe. Pragtige omgewing. Het baie lekker gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Baie dankie Andries, dit was 'n voorreg om julle by Flight of the Eagle te verwelkom. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete. Johan & Elize du Preez

Terry P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

An absolute pleasure! The kids had an absolute field time with all the game that made their way to the house for feeding time, day and night they were there. The owners were in constant contact with regard to any issues and the time spent was well worth it. Definitely will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Dear Terry and family, We are so blessed to have amazing guests of your calibre visiting. Living in a wildlife conservancy where animals rule, sometimes present a couple of challenges and you took it without hestitation, even fixing a light that the baboons regarded as a soccer ball We thank you most sincerely! Welcome back anytime! Best regards Johan & Elize du Preez

Dirk N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ongelooflik. Rustig. Verfrissend. Pragtig. Goeie, eerlike en gemanierde eienaars. Die ligging is goed en die swembad privaat. Alles netjies, skoon en in orde. Dierebesoek by die huis was gereeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Dankie Dirk en Gesin, dit was 'n absolute plesier om julle by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom. Ons is bly julle het jul tydjie geniet en sien uit om sommer weer gou van julle te hoor. Vriendelike Bos groete Johan en Elize du Preez

Cobus B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Rus vir die siel. Dit was 'n heerlike wegbreek met die gesin. Goeie rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Dankie vir die resensie, Cobus, ons waardeer dit! Baie dankie dat julle so mooi na ons plek gekyk het met julle verblyf. In ons prysklas kry die gaste baie meer as wat hulle vir dieselfde en hoër prys by ander instansies sowel as in Kruger vir 'n piepklein plekkie sonder 'n swembad en privaat geriewe betaal. Nieteenstaande, praat gerus met my in die toekoms, ek kom graag my gaste tegemoet! Dankie nogmaals vir julle bespreking en ons sien uit om julle sommer gou weer by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom. Vriendelike "bos groete" Gaste Houers

Fanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rus vir die siel. In en deel van die natuur met al die "creature comforts" waaraan jy kan dink. Tannie Elize en Oom Johan is trotse eienaars, baie vriendelik, bitter behulpsaam en gaan uit hul pad om 'n lekker en veilige verblyf te verseker. Die eenheid is so mooi, netjies en modern. Dit alles saam met die diere-vriende wat heeltyd geselskap hou terwyl jy braai en ontspan in die swembad was 'n belewenis. Stel Flight of the Eagle @ Kruger heelhartig voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Flight of the Eagle @ Kruger
Fanie, aan jou en jou geliefde kan ons net dankie sê, julle was uitstekende gaste wat ons plek met soveel sorg hanteer het. Julle is enige tyd weer welkom en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Dit was net 'n plesier! Flight of the Eagle Groete, Johan en Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryslaan 3584, Marlothpark, 2268, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7912d4aa7ff44ee86a8cfbdcb0bfbabd35ad2fa784332a02f8eac7989b914290fccfa9164ea39de92fd2c96b804eeadd6d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 3584 Patrys Avenue Marloth Park 2268 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.34615 31.80937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang