Flight of the Eagle @ Kruger
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ria R - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier by hierdie pragtige plekkie. Sal weer in die toekoms gaan.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Liewe Ria en familie,
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons vakansiehuis te hê, julle is enige tyd weer welkom.
Dankie dat julle ons plek in 'n puik kondisie gelos het na julle verblyf.
Groete
Johan & Elize du Preez
Melissa M - Jul 2024
Algehele gradering
Pragplekkie in die natuur.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie vir die resensie Melissa,
Dankie ook dat julle ons plek so goed opgepas het en puik gelos het.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike bos groete,
Michael P - Mei 2024
Algehele gradering
Safari experience in solitude.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Thank you kindly for the review, Michael. We know you thoroughly enjoyed the stay and we appreciate you taking great care of our place. You are most welcome back anytime!
Johan & Elize
Willem V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie baie lekker. Sal definitief een van ons bestemmings in Marloth bly.
Lees meerMauro S - Jun 2023
Algehele gradering
Most beautiful location, accomodation is well furnished and equiped, a home away from home.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dear Mauro & Elena,
Thank you for the lovely review and the way in which you took care of our home. We would love to see you back at Flight of the Eagle @ Kruger.
Best regards
Johan & Elize du Preez
Andries J - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie Andries, dit was 'n voorreg om julle by Flight of the Eagle te verwelkom. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete. Johan & Elize du Preez
Terry P - Apr 2023
Algehele gradering
An absolute pleasure!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dear Terry and family, We are so blessed to have amazing guests of your calibre visiting.
Living in a wildlife conservancy where animals rule, sometimes present a couple of challenges and you took it without hestitation, even fixing a light that the baboons regarded as a soccer ball We thank you most sincerely!
Welcome back anytime!
Best regards
Johan & Elize du Preez
Dirk N - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik. Rustig. Verfrissend. Pragtig.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie Dirk en Gesin, dit was 'n absolute plesier om julle by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom.
Ons is bly julle het jul tydjie geniet en sien uit om sommer weer gou van julle te hoor.
Vriendelike Bos groete
Johan en Elize du Preez
Cobus B - Des 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie vir die resensie, Cobus, ons waardeer dit! Baie dankie dat julle so mooi na ons plek gekyk het met julle verblyf.
In ons prysklas kry die gaste baie meer as wat hulle vir dieselfde en hoër prys by ander instansies sowel as in Kruger vir 'n piepklein plekkie sonder 'n swembad en privaat geriewe betaal. Nieteenstaande, praat gerus met my in die toekoms, ek kom graag my gaste tegemoet! Dankie nogmaals vir julle bespreking en ons sien uit om julle sommer gou weer by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom.
Vriendelike "bos groete"
Gaste Houers
Fanie W - Nov 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Fanie, aan jou en jou geliefde kan ons net dankie sê, julle was uitstekende gaste wat ons plek met soveel sorg hanteer het. Julle is enige tyd weer welkom en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Dit was net 'n plesier!
Flight of the Eagle Groete,
Johan en Elize
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. 'n Home away from home.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Johan en familie, julle resensie word baie waardeer, baie dankie.
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom in die stilte van die natuur.
Flight of the Eagle groete,
Johan en Elize du Preez
Theresa S - Apr 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring. Ongelooflike gasvryheid.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Theresa, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit so baie!
Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle hopenlik sommer gou weer terug.
Pas julle op.
Warm groete
Johan & Elize
Debra M - Jul 2021
Algehele gradering
A place of serenity, peace, joy, animals, feathered friends and where angels surely visit.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Debra, thank you so much for this most appreciated review. We cannot wait to see you back at Flight of the Eagle @ Kruger.
You are certainly most welcome, anytime.
Warm regards,
Johan and Elize du Preez.
Nadine M - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning location with stunning sounds of nature.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dear Nadine, your enthusiasm, not only about our place but the surroundings as well are absolutely refreshing to hear and read. Thank you so much for the care taken of our place during your stay! We thank you most sincerely for your booking as well as the review.
You are most welcome anytime again!
Warm regards from Johan and me.
Elize du Preez
Ewald P - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanning in die bos, uit die gemak van jou huis.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Liewe Ewald, hoe lekker is dit om jou resensie te kry en te lees. Ons is so bly julle het dit geniet en veral om die kleinding se entoesiasme te hoor, dankie vir julle besoek. Kom gerus gou weer, julle is meer as welkom.
Bosveld-groete
Johan en Elize du Preez
Cecile R - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Beste Cecile,
Dankie vir jou resensie, ons waardeer! Kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike bosveld groete
Johan & Elize du Preez
Martin P - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtig.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Martin! Dankie dat julle ons plek to mooi opgepas het en selfs die stout amokmakers se gemors opgeruim het. Dis nou maar een ding van die bos. Apies en bobbejane reken die plek (die hele bos) behoort aan hulle en hulle het carte blanche om te speel en breek soos hulle wil. Tog bly die bos net 'n plesier vir alle natuurliefhebbers.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Johan & Elize
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Een woord: Fantasties
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Johan ,
Wat 'n lekker resensie om te kry, baie dankie ons waardeer dit so baie.
Ons sien uit om julle gou weer daar te hê,, julle was wonderlike gaste.
Vriendelike groete
Johan & Elize du Preez
Danie L - Jan 2021
Algehele gradering
Flight of the Eagle @ Kruger - Bosveld plesier!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Danie,
Dit was voorwaar 'n plesier om julle by Flight of the Eagle @ Kruger te hê. Ons bestuurder, Merinda, was lekker verras na julle besoek.
Haar woorde "was hier werklik mense met kinders, alles is so mooi netjies nagelaat"
Dankie ons waardeer it so baie. Dankie ook vir die resensie dit is belangrik dat ander gaste eerstehands kan sien waaroor ons plek gaan. Ons waardeer die moeite daarmee opreg baie.
Julle is altyd welkom,
Groete
Johan & Elize du Preez
Kate O - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful, restful and all round incredible!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
What a lovely review, thanks so much Kate! It is always good to hear when people appreciate the effort that we had put into creating a real home away from home! You were wonderful guests! We look forward to your next visit!
Leani V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, Flight of the Eagle sal ons weer sien!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie Leani, ons waardeer jou resensie en kom gerus gou weer kuier! Julle was wonderlike gaste wat ons huis puik agtergelaat het! Vriendelike groete, Elize.
Carel W - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik. Sal dit beslis aanbeveel!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking en die positiewe terugvoer op jul verblyf, ons waardeer dit en sien uit om julle weer by Flight of the Eagle @ Kruger te verwelkom. Bly veilig in die moeilike tyd tans wêreldwyd!
Vriendelike groete,
Johan & Elize du Preez
Susan J - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige huis! Alles wat jy sal nodig het. Vriendelike eienaars, Elize en Johan, wat daar is om te help of enige vrae te antwoord!
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Beste Susan,
Ons is so dankbaar vir so 'n opregte goeie resensie. Julle was wonderlike gaste, Ons plek was onberispelik netjies met alles net soos wat dit was. Ons bestuurspan se woorde "Was hier regtig mense" Baie baie dankie en kom gerus enige tyd weer kuier daar waar net die bos se asem jou sielsgenoot is!
Vriiendelike Flight of the Eagle Groete,
Johan & Elize du Preez
Sandy S - Nov 2020
Algehele gradering
It is a very beautiful stay in Marloth. Spacious inside. Just what you need for a comfy stay in the bush.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dear Sandy, thank you for the review, we do appreciate it.
It certainly is good to know our guests appreciate our home away from home.
Had I known you wanted a cleaning service I would have gone out of my way to organise it. We pride ourselves in the fact that we go the extra mile to ensure our guests are comfortable and enjoy their stay. All the feedback on reviews is evidence of that.
Please speak to me in future as I believe our personal service did not lack in any way.
Best regards,
Elize du Preez
Gerry S - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Thanks so much for the review Gerry! You are most welcome to come and enjoy the peace and quite of the bush anytime!
Warm regards
Johan & Elize du Preez
Narissa K - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Pragtige huis baie gerieflik en luuks.
Monique S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek en dit was so mooi! Elke aand nagapies gevoer en Johan en Elize het waarlik aan alles gedink!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie Monique, ons waardeer julle resensie. Julle het ons plek so mooi opgepas. Julle is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete
Johan & Elize du Preez
Monzelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie Monzelle,
Ons waardeer die terugvoer en is bly julle kon lekker kuier en ontspan.
Dankie dat julle ons huis so mooi opgepas het.
Vriendelike groete,
Johan en Elize du Preez
Vanessa L - Sep 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het om jou wildtuinvakansie net die beste te maak!
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Vanessa julle was wonderlike gaste en het ons huis so mooi opgepas! Ons waardeer dit sowel as die goeie resensie werklik opreg.
Baie dankie en kom kuier gerus weer.
Groete,
Johan en Elize du Preez
Maria S - Aug 2019
Algehele gradering
An amazing house close to Kruger National Park.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, Maria. It is highly appreciated! You are welcome back at any time!
Warm regards,
Johan and Elize du Preez
Melanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie Melanie, julle is altyd welkom. Baie dankie dat julle ons boshuis so mooi opgepas het, ons waardeer dit opreg.
Groete
Johan en Elize du Preez
Colleen S - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik blyplek met alles wat jy nodig het met 'n persoonlike diens wat ook saam met dit kom.
Charl D - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het en nog meer.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie Charl en Elsa!
Julle het so mooi na ons plek gekyk, ons waardeer dit baie!! Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker moet kuier en vergeet van die gewoel van elke dag! Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom!
Vriendelike groete
Johan en Elize du Preez
Martin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en ligging.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer op ons huis en julle vakansie, ons waardeer dit opreg en wees verseker julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Johan en Elize
Mannetjie (pl) B - Feb 2019
Algehele gradering
What a pleasant surprise to step into such luxurious accommodation with every need catered for!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
We thank you most sincerely for the review on Flight of the Eagle @ Kruger Mr Botha. You are most welcome back anytime.
Thank you for taking such good care of our place as well.
Best wishes.
Johan & Elize du Preez
Danelle C - Feb 2019
Algehele gradering
Home away from home!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie Danelle, dit was voorwaar 'n voorreg dat jy besluit het om die wegbreek saam met ons deur te bring voor jou lang toer oorsee. Sterkte met die sangloopbaan en 8 maande op die groot water.
Groete,
Johan en Elize du Preez.
Kate M - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing! Kudu and impala in the garden, bushbabies in the trees! Paradise!
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dear Kate, We are honoured by your review and thank you most sincerely.
Best regards,
Johan and Elize du Preez
Janda O - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties! Pragtige plek met goeie kliëntediens.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier by Flight of the Eagle @ Kruger Janda. Baie dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete,
Johan & Elize du Preez
Gudrun E - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Beste Gudrun,
Baie dankie dat julle ons plek so mooi agtergelaat het en vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg!
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Johan en Elize du Preez
Amanda F - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing, what a wonderful place. Will definitely will return.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, wat 'n wonderlike plek. Sal beslis weer terugkom.
Wat 'n ongelooflike plek. Goed toegerus. Die aanwysings voor aankoms was baie behulpsaam - alles is goed uiteengesit en gemerk - so lekker om 'n plek te vind wat waarlik 'n huis weg van die huis is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alison L - Okt 2018
Algehele gradering
Very relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannend.
Ons het ons verblyf behoorlik geniet, die plek is baie gemaklik en ruim, die kinders het al die diere en die swembad geniet. Ons bly so ontspannend en alles is daar wat nodig is. Sal beslis nie huiwer om Flight of the Eagle @ Kruger aan te beveel nie en hoop om binnekort weer te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Many thanks for choosing our place to relax and connect with nature. We would love to have you back any time.
Johan & Elize du Preez
Bianca's B&b D - Des 2018
Algehele gradering
Voorwaar 'n heerlike huis, tuis gevoel in die bos.
Flight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Dankie Dalene!!
Karin O - Sep 2018
Algehele gradering
Saligheid in die bos.
Lees meerFlight of the Eagle @ Kruger se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer op jul verblyf. Dit is ongelukkig so dat krag toevoer in SA baie fluksiëerend kan wees, en spesifiek in die MP area. Ons is bly julle het lekker gekuier en dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Vriendelike groete tot volgende keer.
Johan en Elize du Preez
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patryslaan 3584, Marlothpark, 2268, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang