Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flintbeck

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Flintbeck
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Heerlike familiekuier.

Heerlike familiekuier gehad. Dit was lekker dat elke paartjie hul eie rondawel met badkamer kon hê. Daar is 'n binnenshuise kombuis en eetkamer vir winderige/ koue tye en ook 'n onderdak lapa met genoeg plek aan 'n tafel vir 12. Ons het daagliks gaan stap en baie diere gesien. Die kampvuur met die geroep van jakkelse in die aand was heerlik. Die eienaars sal gereeld kom vra of alles reg is, sonder om inbreuk te maak. Ons gaan verseker weer Flintbeck vir groepaktiwiteite bespreek.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nelmari C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari C

Sielerus!

Die plaas se rustige atmosfeer, amper 200 voëlspesies, 20 spesies bome wat ons op 'n enkele wildsrit getel het, die voetslaanpaaie, akkommodasiegeriewe en hartsmense wat hul gaste se welstand voorop stel was die beste manier om die gejaag van 2022 mee af te sluit en 2023 met emmers vol krag vir nuwe uitdagings aan te pak. Die Brauhaus wat ook deur die familie besit word is 'n fantastiese kuierplek met lekker kos en pragtige uitsig oor die dam en hulle biere is baie lekker. Die plaas fokus op onderhoudbare ontwikkeling en mens kan dit sien in die kwaliteit van die beeste, wild en baie voëlspesies op die plaas. Ons sal baie graag weer kom kuier.

Ineke S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke S

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker gekuier daar. Sal vir seker in die somer weer boek.

Megan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan G

Very impressed. The venue had everything, and the owner made the stay and game drives very interesting.

From a catering point of view everything was available. The sleeping arrangement was very comfortable. The game drives were enjoyed by old and young. The weather did not stop the family from spending time together at the huge dining room table. Everyone wants to go back there sometime.

Carin I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin I

Fantastic.

Spacious, nature at your doorstep wonderful mattresses, great hospitality.

Dawn B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

100%.

Absolutely a highly recommended venue - awesome friendly owners.

Amanda L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Beautiful farm, caring hosts.

We had a great stay, the accommodation was well-equipped with everything you could possibly need. Our kids had a blast! We also had a great game drive, we loved seeing how well the farm is run and how much care they put into being good stewards of their land.

Annerlize M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerlize M

Heerlik, ten spyte van reën, nogsteeds lekker.

Fasiliteite is baie mooi en goed ingerig. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Richard J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J

Best service we've ever recieved

Wow where to even start. What an amazing stay we had at Flintbeck. Heidi and Thomas went far beyond what any host would have. They were kind, respectful and accommodating. Their rondawels were clean, the jacuzzi was great and the trails were well mark for walks in the bush. They provided firewood for the evenings and even took us on a game drive in the rain! what an experience. We are truly grateful for your heartfelt hospitality and only wish we could stay longer! Thank you from us all!

Fanie N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N

Fantasties

Alles was perfek. Ons is hartlik verwelkom en daar is baie mooi na ons omgesien. Sal Flintbeck enige tyd aanbeveel.

George O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O

Iets anders as die gewone.

Die eienaars is waarlik gasvry en toegewend. Sal regtig aanbeveel vir 'n rustige wegbreek. Die netheid van die perseel is uitstaande. Baie dankie.

Hanri M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri M

Het klein detail raakgesien.

Die eienaars is baie vriendelik. Daar is genoeg badkamers en warm water vir al die girls. Dis gerieflik ingerig en baie mooi. Die klein details het alles so 'n ekstra spesiale gevoel gegee.

Elize M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Heerlik rustig en volledig toegerus.

Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig was is daar. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons het die wildrit saam met Martin baie geniet. So ook die staproetes. Sal vir seker weer gaan kuier. Baie dankie

Jan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Super wegbreek in 'n baie mooi omgewing.

Die fasiliteite was baie netjies en het alles gebied wat ons kon nodig hê. Die eienaars se gasvryheid was oorweldigend en ons het die naweek baie geniet.

Dylan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Absolutely amazing.

The place is impeccable for a weekend away! The service was just too good! From getting back on a game drive and the fire is already lit up to the friendliness and kindness they offered us! I highly recommend Flintbeck for a weekend away! I will definitely be booking it soon.

Makgopedi N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makgopedi N

Beautiful and peaceful.

The place was everything and more than what we expected. We really had fun and relaxed as well. The family was very friendly and had awesome hospitality.

Lizette R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Absolute saligheid.

Wat 'n ongelooflike ervaring! Gasvryheid uit die boonste rakke! Vanaf die wildsritte, tot die kinders wat kans kon kry om saam te ‘boer’, die lekker Jacuzzi en rustige ontspan in die swembad! Die kombuis is toegerus met absoluut alles wat jy sou nodig hê! Kan nie wag om terug te gaan om ook by die Brauhaus 'n draai te maak nie!

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAekggJqn0l51gBnhOoa6nbDTsrNEEkRTUd5C3i0jypKdbfCA43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 18 5 1 5 Vlakfontein Plaas Wagenpadspruit 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.946111111111 27.378333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang