Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flintbeck

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Heerlike familiekuier. Heerlike familiekuier gehad. Dit was lekker dat elke paartjie hul eie rondawel met badkamer kon hê. Daar is 'n binnenshuise kombuis en eetkamer vir winderige/ koue tye en ook 'n onderdak lapa met genoeg plek aan 'n tafel vir 12. Ons het daagliks gaan stap en baie diere gesien. Die kampvuur met die geroep van jakkelse in die aand was heerlik. Die eienaars sal gereeld kom vra of alles reg is, sonder om inbreuk te maak. Ons gaan verseker weer Flintbeck vir groepaktiwiteite bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Sielerus! Die plaas se rustige atmosfeer, amper 200 voëlspesies, 20 spesies bome wat ons op 'n enkele wildsrit getel het, die voetslaanpaaie, akkommodasiegeriewe en hartsmense wat hul gaste se welstand voorop stel was die beste manier om die gejaag van 2022 mee af te sluit en 2023 met emmers vol krag vir nuwe uitdagings aan te pak. Die Brauhaus wat ook deur die familie besit word is 'n fantastiese kuierplek met lekker kos en pragtige uitsig oor die dam en hulle biere is baie lekker. Die plaas fokus op onderhoudbare ontwikkeling en mens kan dit sien in die kwaliteit van die beeste, wild en baie voëlspesies op die plaas. Ons sal baie graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gekuier daar. Sal vir seker in die somer weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan G
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Very impressed. The venue had everything, and the owner made the stay and game drives very interesting. From a catering point of view everything was available. The sleeping arrangement was very comfortable. The game drives were enjoyed by old and young. The weather did not stop the family from spending time together at the huge dining room table. Everyone wants to go back there sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin I
1 nag
5.0
Apr 2022

Fantastic. Spacious, nature at your doorstep wonderful mattresses, great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag
5.0
Feb 2022

100%. Absolutely a highly recommended venue - awesome friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

Beautiful farm, caring hosts. We had a great stay, the accommodation was well-equipped with everything you could possibly need. Our kids had a blast! We also had a great game drive, we loved seeing how well the farm is run and how much care they put into being good stewards of their land.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annerlize M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Heerlik, ten spyte van reën, nogsteeds lekker. Fasiliteite is baie mooi en goed ingerig. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Best service we've ever recieved Wow where to even start. What an amazing stay we had at Flintbeck. Heidi and Thomas went far beyond what any host would have. They were kind, respectful and accommodating. Their rondawels were clean, the jacuzzi was great and the trails were well mark for walks in the bush. They provided firewood for the evenings and even took us on a game drive in the rain! what an experience. We are truly grateful for your heartfelt hospitality and only wish we could stay longer! Thank you from us all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAekggJqn0l51gBnhOoa6nbDTsrNEEkRTUd5C3i0jypKdbfCA43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 18 5 1 5 Vlakfontein Plaas Wagenpadspruit 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.946111111111 27.378333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang