Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flintbeck

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ansie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

'n Week se rus in een naweek. Dit was lekker en ontspannend. Ongelooflik goed toegerus - absoluut niks kortgekom nie. Heerlike wildrit, kampvuur, sterrekyk en goeie geselskap. Gemaklik geslaap en die familie was so gasvry! Kan nie wag vir ons volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastiese plek en mense. Alles is daar wat benodig word. Gasvryheid is tops! Uitstekende plek, ek vind dit moeilik om te glo dat daar in vandag se tyd nog sulke nice mense is. Alles wat ons benodig was daar, van 'n teelepels tot 'n haardroër. Wat 'n fantastiese plek en die vriendelikste mense onder die son. Ons het 'n waterprobleem gehad en dit was so vinnig uitgesorteer dat ons nie eens daarvan geweet het nie. Die plaas is mooi, die hout brand lekker, die atmosfeer is Suid-Afrika se beste! Ek sal enige tyd terugkeer soontoe. Groot groep mense kan so gemaklik daar bly, eet en kuier. 5 ster vir julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Heerlike familiekuier. Heerlike familiekuier gehad. Dit was lekker dat elke paartjie hul eie rondawel met badkamer kon hê. Daar is 'n binnenshuise kombuis en eetkamer vir winderige/ koue tye en ook 'n onderdak lapa met genoeg plek aan 'n tafel vir 12. Ons het daagliks gaan stap en baie diere gesien. Die kampvuur met die geroep van jakkelse in die aand was heerlik. Die eienaars sal gereeld kom vra of alles reg is, sonder om inbreuk te maak. Ons gaan verseker weer Flintbeck vir groepaktiwiteite bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Sielerus! Die plaas se rustige atmosfeer, amper 200 voëlspesies, 20 spesies bome wat ons op 'n enkele wildsrit getel het, die voetslaanpaaie, akkommodasiegeriewe en hartsmense wat hul gaste se welstand voorop stel was die beste manier om die gejaag van 2022 mee af te sluit en 2023 met emmers vol krag vir nuwe uitdagings aan te pak. Die Brauhaus wat ook deur die familie besit word is 'n fantastiese kuierplek met lekker kos en pragtige uitsig oor die dam en hulle biere is baie lekker. Die plaas fokus op onderhoudbare ontwikkeling en mens kan dit sien in die kwaliteit van die beeste, wild en baie voëlspesies op die plaas. Ons sal baie graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gekuier daar. Sal vir seker in die somer weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan G
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Very impressed. The venue had everything, and the owner made the stay and game drives very interesting. From a catering point of view everything was available. The sleeping arrangement was very comfortable. The game drives were enjoyed by old and young. The weather did not stop the family from spending time together at the huge dining room table. Everyone wants to go back there sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin I
1 nag
5.0
Apr 2022

Fantastic. Spacious, nature at your doorstep wonderful mattresses, great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
1 nag
5.0
Feb 2022

100%. Absolutely a highly recommended venue - awesome friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

Beautiful farm, caring hosts. We had a great stay, the accommodation was well-equipped with everything you could possibly need. Our kids had a blast! We also had a great game drive, we loved seeing how well the farm is run and how much care they put into being good stewards of their land.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein, Plaas Wagenpadspruit, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAekggJqn0l51gBnhOoa6nbDTsrNEEkRTUd5C3i0jypKdbfCA43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 20 5 1 5 Vlakfontein Plaas Wagenpadspruit 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.946111111111 27.378333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang