Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flintstones Guest House - Cape Town

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtstraat 26, Milnerton, Kaapstad, 8021, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Flintstones Guest House - Cape Town is in Milnerton geleë, ongeveer halfpad tussen Bloubergstrand en Kaapstad. Flintstones het ook takke in Durban en Johannesburg, en die tema in al 3 stede gee jou daardie ervaring van teruggaan in tyd. Dit is 'n plek waar jy in rus en vrede kan ontspan terwyl jy plesier in die warm en vriendelike atmosfeer geniet.

Die gastehuis spesialiseer in groepverblyf en bied verblyf in 14 kamers. Elke gastekamer is en suite en beskik oor 'n privaat ingang, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg, 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad en 2 patio-areas met braaigeriewe. Wi-Fi is beskikbaar.

Wasgoed, kinderoppassers en lughawe-transfers kan alles op versoek voorsien word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dordrechtstraat 26, Milnerton, Kaapstad, 8021, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flintstones Guest House - Cape Town het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtstraat 26, Milnerton, Kaapstad, 8021, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YmUwMWQyLWI4OWMtNDUxZS04NjE3LWQ3MjFjM2M0MWZiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 26 Dordrecht Road Milnerton 8021 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.888638945324 18.489213411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang