Flintstones Guest House - Durban
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelvin Place 15, Durban Noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Flintstones Guest House - Durban is halfpad tussen Umhlanga in die noorde en Durban in die suide aan die Umgeni-rivieroewer. Flinstones het ook takke in Kaapstad en Johannesburg en al 3 gastehuise voer gaste terug in tyd. Gaste kan 'n rustige tydjie en vriendelike diens verwag.
Die gastehuis spesialiseer in groepsverblyf en bied 17 gastekamers. Elke gastekamer is en suite en het 'n plafonwaaier, 'n lessenaar, stoele, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied 2 gemeenskaplike kombuise wat goed toegerus is vir selfsorg, asook 'n gastesitkamer, 'n swembad, kroegarea met 'n pool-tafel, en 2 stoepareas met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 110
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kelvin Place 15, Durban Noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flintstones Guest House - Durban het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelvin Place 15, Durban Noord, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: