Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flintstones Guesthouse Fourways

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leslielaan 89, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Flinstones Guest House Fourways bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Fourways. Die gastehuis bied rus en vrede, asook 'n warm en vriendelike atmosfeer. Ontspan op 'n lieflike houtdek of geniet die rots-swembad en tuine, met kaktusse, suigplante, voëls en bome.

Verblyf word gebied in 17 en suite-gastekamers wat elk toegerus is met 'n TV, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gas- en elektriese verwarmers is in die winter beskikbaar. Een van die kamers het 'n hoek-spa-bad. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die gastehuis is sentraal geleë in Fourways en bied toegang tot winkelsentrums, snelweë, lughawens en vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 107

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Leslielaan 89, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Flintstones Guesthouse Fourways het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leslielaan 89, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA133c989a8eee7058aa353a9c98ce611471f3c7fcf0949680942f02368a576710b6ebe70638bdde284c8846b87adb008ff75f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 89 Leslie Avenue Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.035389 28.000491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang