Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher is 'n privaat selfsorghuis in Die Eiland in Sedgefield. Die vakansiehuis is net 'n paar meterr van die Swartvleimeer se oewer af en dus bied dit prentjiemooi sonsondergange en gaste sal ook die vroegoggend roep van die inwonende visarende hoor.
Die ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke bed is oorgetrek met luukse wit perkallinne. Bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar en groot badhanddoeke en gesighanddoeke word voorsien.
Die kombuis het graniettoonbanke en is goed toegerus met al die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die braai-area en swembad. Strandhanddoeke word voorsien vir gebruik by die swembad en die nabye strand.
Die stil en rustige atmosfeer van die area bied 'n ontspanne toevlugsoord aan gaste. Dit is omring deur wonderlike strande en daar is talle aktiwiteite om aan deel te neem in hierdie gedeelte van die Tuinroete. Die immergewilde plaaslike Saterdagmark, Wild Oats Mark, is net 2,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flop Holidays at the Oyster Catcher het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Wepener-straat 26, Die Eiland, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang