Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flops

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The place is neat, spacious and welcoming. Walking distance from the lighthouse. Lovely spacious home with all you need. Wish we could stay longer. Very neat and welcoming, great open plan kitchen and walking distance from great views of the ocean. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tarryn
Flip Flops
Wonderful guests and also wish they could have stayed longer. Hope to see you again when you pass this way.

Herman R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons het Flip Flops gekies vir ons witttebrood en was aangenaam verras met uitstekende akkommodasie. Dit is baie moeilik om deesdae op die internet met net 'n paar foto's keuse vir goeie vakansie verblyf te maak maar Flip Flops het ons hoogste verwagtinge oortref. Ons is ontmoet by die vakansie plekkie deur 'n baie vriendelike Tarryn, en kommunikasie was uitstekend. Die 2-slaapkamervakansiehuis is toegerus met regtig alles wat nodig is vir 'n kommervrye vakansie en die kwaliteit en uitstekende toestand van alle meubels en toebehore is perfek. Uiters skoon, netjies en alles in die pragtige plekkie werk regtig perfek. DSTV met 'n grootskerm-TV is 'n bonus. Die see is letterlik net om die draai en die pragtige lighthouse se lig kan in die aand by die huisie gesien word. Ons het heerlik hier gebly en sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Relaxing. Very neat accommodation, perfect for a couple. Host Tarryn was very good, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

So 'n mooi plek en met dekor, so rustig. Die eienaar het ons ontmoet by die huis en dadelik alles gewys. So goed toegerus met skottelgoedwasser en wasmasjien. Ook nodige toebehore om te kan gebruik tydens beurtkrag. Beide storte so groot. Foto's teen die mure is geneem deur die eienaar se man. Die uiteensettingsboek van al die toebehore en "remotes" is die beste wat ek nog gesien het. Alles is duidelik uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Oorkant die stop en maklik om orals heen te stap. Sentraal geleë en baie netjies met alles wat jy nodig het in huis. Nie uitsig nie, maar see is net straat af. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Amazing stay beautiful, clean establishment with a friendly host. Beautiful, clean establishment with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Very cute cottage, clean and great location. I would love to be able to stay in season but over a week. Unfortunately, the minimum stay is 3 weeks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Perfection in the perfect location. As the name suggests, this is a place to relax. To kick off your shoes and to forget about the world. It is a beautiful gem and in the best location possible. You can walk up to the shops for a coffee or a snack, or easily walk to the beach. The lighthouse is also right there. This is one of the most private places we have ever stayed in, and the owners truly created a roomy, comfortable oasis - with everything you need. It is neat, it is clean and it offers real value for money. You're even covered at Flip Flops when there is load shedding. Simply the best accommodation in Cape St Francis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Supernetjies en silwerskoon. Uitstekend beplan met aandag aan detail. Sal Flip Flops graag aanbeveel vir reisigers. Ligtoring en hoofstrand albei binne stapafstand. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Netjiese, skoon en volledige gastehuis-eenheid. Vriendelike ontvangs met 'n eenheid waarmee ons baie tevrede was. Ideale ligging vir staproetes langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-weg 26, Kaap St. Francis, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd34d5e6cbf746c704003d86b65d58d1691dc8d724c51db671e5c2e396119e965d93792ed2f9e2565652af5a25e005c323729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 26 St Francis Way Cape St Francis 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.209513455448 24.831533666687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang