Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flip Flops Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Delcay J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lieflike wegbreek. Dit was baie lieflik om by Flip Flops Villa tuis te gaan. Sal beslis weer 'n bespreking maak. Was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie modern, netjiese eenheid. Net wat jy nodig het wanneer op vakansie. Wat 'n ongelooflike lekker tydjie by Flip Flops Villa. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Beste Nikki, Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Dis altyd lekker as ons 'n 5 ster gas het wat kom kuier. Mooibly, Japie & Corinda

Wynand F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies en gerieflik. Japie is 'n wonderlike gasheer, het ons alles vertel wat rondom Yzerfontein te sien is, maar ongelukkig kon hy nie die weer voorspel nie aangesien ons blomme wou kyk en dit het toe die heeltyd gereën. Kamer en alles daarin was skoon en netjies en van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Dis was n groot voorreg om sulke mooi en gawe mense te kon akkommodeer. Die kamer was baie skoon vir ons nagelaat. Julle was vyf ster gaste. Kom gerus weer kuier. Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete Japie

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Expectations met! Hosts were friendly, well-equipped apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Oswald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Spontane wegbreek. Japie and his wife were amazing hosts. We arrived quite late on Friday afternoon having to drop the kids off at their grandparents first, and haven't eaten anything all day. We were surprised with a world-class "thrown-together" platter and a bottle of wine. What a way to start the weekend. The Villa is beautiful and all the details are exceptional. Only negative I can think of is that we now measure every other experience against the benchmark set by Flip Flops Villa. We can't wait to visit you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Thank you Oswald for all the kindness and review. You were 5-star guests. We hope you come back soon. Greetings Japie and Corinda

Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A beautiful tranquil setting. Loved every minute, especially going to sleep with the sound of the sea to listen too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Wegbreeknaweek met my beter helfte. Baie luuks, eenvoudig en netjiese ateljee. Uitstekende kliëntediens. Sal beslis weer besoek. Veilig en peaceful, perfek vir 'n wegbreek van 'n besige lewe af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Flip Flops Villa
Beste Regan, Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet in die pragtige Yzerfontein by ons. Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer. Mooi bly Japie en Corinda

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Skoon, modern, privaat en gasvryheid. Plek is mooi skoon en modern. Ons het die tyd baie geniet. Perfek vir 'n paar dae saam met jou ander helfde. lewer puik kliëntediens en sy vriendelikheid laat mens sommer baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lené G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Moderne, luukse woonstel met 'n see-uitsig. Dis die mooiste, moderne woonstel met 'n see-uitsig! Dis skoon, gemaklik en jy het niks meer nodig as wat daar reeds is nie. Dis stapafstand van die see en daar is verskeie paaie om te volg. Bespreek jou wegbreek nou, jy sal nie spyt wees nie. Baie vriendelike diens en gasvryheid van die eienaar ontvang. Ons sal julle beslis weer sien, Flip Flops Villa!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 154
R1 154 R866
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 154
R1 154 R866
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc075ecb9cd507cb3c729c04abab1548f096ba0008a4d3b0e28298e6f6ee96de6f4810ca7e89a3cf51ba9678d394585e2a933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 154 nouVanaf R866 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 179 Dassen Eiland Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.3691982 18.1714846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang