Flip Flops Villa
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 154R866 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flip Flops Villa bied gerieflike verblyf op die eienaars se eiendom in die kusvoorstad Yzerfontein. Ideaal geleë vir paartjies.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n luukse selfsorg-ateljee óf 'n standaardkamer. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens, en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die luukse Studio beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het hierdie eenheid 'n TV met Netflix en 'n patio met braaigeriewe.
Die Standaardkamer is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Standard `kamer is nie toegerus vir selfsorg nie en het geen mikrogolf nie. Daar is ook geen braaigeriewe nie. Die Standaardkamer is 'n goeie opsie vir gaste wat restaurante wil besoek.
Boonop bied hierdie eiendom gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van Flip Flops Villa is naby die strand, winkels en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flops Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Eiland 179, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang