Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FlipFlops and TreeTops

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Mariska R
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker tuis. Dit het gevoel of ek tuis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Best place with quietness. We went for a retreat, and FlipFlops and TreeTops provided us with the best accommodation that suited our needs and budget. Very peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
FlipFlops and TreeTops
Thank you so much for the amazing support. It was such a pleasure and a blessing to have you as our guests. We are looking forward to seeing you again.

Carina F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vriendelike diens. Uitstekende gasvryheid. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gravelisha P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Fantasties. Die eienaar en haar seun was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons gemaklik is, en dat as ons 'n tekort aan iets gehad het, dat ons maar net moet vra. Sy het selfs haar braaibak en braaigoedere vir ons gegee. 10 uit 10 vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
FlipFlops and TreeTops
Baie dankie vir die review ek waardeer dit ...ons by FlipFlops wens julle n wonderlike huweliks hardening toe vir vandag mag julle ryklik nog vir Baie jare geseen word Groete FlipFlops

Richard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lekka gekuier. Lekka rustige area. Verblyf was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wanda O
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Plek was gerieflik toegerus. Dis nie loopafstand van die strand of CBD area nie maar naby genoem om te ry. Die TV en Openview decoder is opgestel in die kombuis. Daar is geen opvoustoele om op te sit as jy wil tv kyk nie. Beveel aan dat dit liewer na een van die kamers geskuif word. Moderne radio beskikbaar maar, geen 3-punt prop was aangeheg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Enver J
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2023

Veilig en maklik krybaar, geen updates aan moderne tegnologie nie, geen TV, geen wifi. Veilig, maar geen TV of WiFi nie. Slegs een kombers in die winter.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Willem
FlipFlops and TreeTops
Ongelukkig het ons per e-pos vir u die wifi wagwoord aan gestuur toe ons aan koms bevestig. U kon my enige tyd gevra het want ek was op die perseel self. Ons gee met liefde komberse maar ons sit dit nie in die kamers nie asgevolg van diefstal wat in die verlede plaas gevind het. Maar u het ongelukkig versuim om my nie te vra nie self die oggend toe ek gevra het of almal lekker geslaap het, toe was die was die terug voer ja heerlik baie dankie. Ongelukkig is daar nie TV in ons kamers nie want ons is net oornag verblyf en ons probeer geraas minimum hou. Ons waardeer u ondersteuning baie dankie.

Melané V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Gasvry, baie huislik en vriendelike eienaar. Altyd beskikbaar en help gaste dadelik. Maak dit 'n lekker vakansie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred P
1 nag
5.0
Okt 2022

Excellent accommodation, clean, comfortable and hostess is very welcoming. I arrived late and the owner sent her son to buy a meal for me. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

It was nice and peaceful. Would be nice to have bathrooms in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Reyger-straat 5 en Da Gama-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c00b81191e165eef669ccfbadede769f406fdec128f71348bdcb44bcb0f4397e073aac541dc4d4d97763e05176cdb5bed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 5 Corner of De Reyger Street and Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.049117134703 24.923251687111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang