Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flitwick Ranch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Flitwick Ranch
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Herculaas V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculaas V

Sien ons def weer.

Heerlik en pragtige plek.

Colleen E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen E

Hierdie was die mooiste, beste en vriendelikste akkommodasie wat ek nog gebly het.

Verskriklik lekker!

Flitwick Ranch se terugvoer

Colleen, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit beteken baie vir ons. Hopenlik sal daar weer 'n geleentheid wees om julle te huisves.

Ons wens julle alles van die beste toe vir 2024!
Groete van die Flitwick Ranch-span.

Flitwick Ranch
Bradley H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Paradise.

The venue is absolutely stunning, the pictures do not do it any justice. Could leave the doors unlocked all day; it's so safe and the people are so friendly.

John S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Very relaxing.

Beautiful, scenic and relaxing.

Flitwick Ranch se terugvoer

Thank you kindly, John. We're grateful you've enjoyed your stay. Looking forward to hopefully hosting you again.

Flitwick Ranch
Mark O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark O

Love the place.

Fantastic venue and well run.

Oliver M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver M

Great staff and owners. Beautiful area. Good amenities.

Great for those looking for a quiet and peaceful break from the city. Really friendly and accommodating owners and staff. The only drawback is the high levels of dust.

Ernst I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst I

Such a lovely place that we will definitely visit again.

Our dinner was excellent and we loved the unexpected fine dining experience. The rooms were great with lovely views despite the cold weather. There is a country charm about the place that we have not experienced often and we would definitely recommend Flitwick to anyone traveling in the area. Next time we will need to stay a little longer to make the most of the surroundings.

Flitwick Ranch se terugvoer

Ernst, we appreciate your kind review. We're looking forward to your next stay. Hopefully for longer. All the best from the Flitwick Ranch Team.

Flitwick Ranch
Kyle B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle B

Dit was die perfekte ruskans weg van die besige lewe.

Flitwick Ranch is die perfekte ontsnap van moderne lewe en gee mens een van die beste ruskanse. Die staff saam met Jurie en Marié was verskriklik vriendelik en gasvry, en die kos te koop by die Deli was van die lekkerste wat ons nog ooit gehad het. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite wat mens kan doen by Flitwick, maar om op 'n koue dag net in te slaap terwyl die houtvuurstofie brand was net so lekker. Sal definitief weer besoek.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie Kyle vir jou resensie. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Flitwick Ranch Span

Flitwick Ranch
Carl Q - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl Q

Brilliant place.

Smart and well decorated, friendly management and staff, great location, and good value for money to boot!

Flitwick Ranch se terugvoer

Thank you kindly Carl. We hope to host you again sometime.

Flitwick Ranch
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Amazing accommodating in a beautiful location.

The pictures of the ranch fell short to convey the beautiful location and accommodation. There is a variety of rooms and types of accommodation to choose from. We opted for self-catering although we also enjoyed a meal at the restaurant, which had to be pre-booked. The kitchen and dining area in the 'house' is usually shared with other people if they also opt for self-catering, but we were on out own. It was very well equipped, with everything we needed, as well as a gas stove and oven, which helped when there was loadshedding. The staff went out of their way to assist us in every way. The area had a lot of rain before we and during our stay, which made the MTB roads quite a challenge, and we couldn't explore the area too much. However, they have various routes marked out for MTB snd hiking and Horseriding (more suitable for experienced riders). There's also a small dam with canoes. Definitely a place to recommend.

Flitwick Ranch se terugvoer

Dear Anel, thank you kindly for your review. It was wonderful having you on the farm and we hope to see you again in future.

Flitwick Ranch
Corrie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Heerlike atmosfeer.

Pragtige plek, rustic gevoel, sal maklik volgende keer langer bly.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Corrie. Ons hoop om julle volgende keer vir langer te huisves.

Vriendelike groete
Flitwick Ranch Span

Flitwick Ranch
Lydie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydie M

Great!

Great place with great people. A huge thank you to the team!

Flitwick Ranch se terugvoer

Thank you so much Lydie. It was wonderful having you here and looking forward to your next stay.

Flitwick Ranch
Herholdt J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herholdt J

Lekker op die plaas.

In die Garden Cottage is daar vyf slaapeenhede met 'n gesamentlike eetkamer, sitkamer en kombuis. Elke eenheid het sy eie badkamer en koffie- en teegeriewe. Ons het ook 'n heerlike balkon gehad met buitebraaigeriewe. Goed toegerus, smaakvol en gerieflik, lekker warm geslaap. Toe oondjie gestook was, was die water in die stort ook lekker warm. Baie om te sien en doen.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie Herholdt. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Flitwick Ranch Span

Flitwick Ranch
Charmaine V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Plattelandse gasvryheid!

Ons het heerlik gebly. Dankie aan Katie en Jurie wat ons kuiertjie onvergeetlik gemaak het. Ons sal verseker weer by julle kom bly.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie Charmaine. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Flitwick Ranch
Amanda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Pragtige plaas, ons het dit vreeslik geniet.

Pragtige kamers, heerlike kos! Ons gaan vir seker weer gaan!

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie, Amanda. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete van die Flitwick Ranch span,
Jurie

Flitwick Ranch
Francois F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Pragtige plek. Baie lekker ervaring gewees.

Kinders het veral die melkery van die koei geniet.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie, Francois. Ons sien uit om julle hopelik weer te huisves.

Flitwick Ranch
Hantie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie O

Flitwick Ranch is 'n uitsonderlike plek.

Pragtige natuurskoon. Keurige kamers. Lipleklekker kos. Jurie is 'n juweel! Flitwick Ranch se verblyf is prakties en keurig. Die personeel hulpvaardig. Die restaurant is 'n moet vir elke besoeker. Jurie se kos is uitstaande en enige fynproewer se droom.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie, Hantie. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle weer te sien.

Flitwick Ranch
Maryke W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke W

Dis rustigheid vanself.

'n Weggesteekte juweel. Die aandete was uit die boonste rakke.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie, Maryke. Dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Flitwick Ranch
Jaap G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap G

'n Juweel van 'n plek

Ons eerste besoek en was aangenaam verras.

Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V

Baie interessante plek.

Flitwick voel soos 'n ander wêreld -asof mens in 'n verhaal ingestap het. Ons het dit baie geniet. Dis netjies en baie goed uitgerus. Ons sal graag weer wil gaan en langer wil bly. Moenie vergeet om in die silo te kyk nie - so kreatief.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie Helma. Ons sien uit om julle weer te sien. Hopenlik vir langer.

Flitwick Ranch
Jonathan F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Charming.

Beautiful farm with the most quaint accommodation.

Flitwick Ranch se terugvoer

Thank you Jonathan. We're looking forward to hopefully see you again some time.

Flitwick Ranch
Revan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Revan P

Beautiful ranch, very nice people, amazing food.

The gravel road to the ranch was extremely muddy after rain and in a turn descending a hill we slipped and the car flipped on its side. The ranch was very helpful and their mechanics pulled us out of the ditch right away. Even though we didn't pre-order food the chef prepared an amazing meal for us. The room was beautiful. It was a little cold but we had a fireplace and electric blankets so it wasn't an issue. We could have done self-catering but the food in the deli is amazing and definitely worth its price. The landscaping at the ranch and its surroundings is beautiful, but just in case of bad weather I would recommend taking a 4x4 or at least a bigger car like an SUV so that you don't slip or even flip on the dirt road like we did.

Flitwick Ranch se terugvoer

Thank you for your kind review Revan. Please accept our apologies for the unfortunate incident with the muddy road. We're grateful you're both safe and hope to see you again someday.
We wish you all the best.
From the Flitwick Ranch Team.

Flitwick Ranch
Garth J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth J

A most comfortable stay in the old cheese factory on a working farm in beautiful surroundings.

The communal kitchen, lounge and braai area were perfect for self-catering. Lots of walks, MTB trails and fishing at the large dam about 2.5km down the valley. For a fly fisherman the ideal would be to have trout in the dam, rather than bass but fun nonetheless!

Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chané V

Kos was lekker.

Die kos by die deli was uit die boeke, ons het ons trommeldik geëet. Baie mooi plek maar het bietjie aandag nodig, baie van die fasiliteite nie meer beskikbaar nie maar word nogsteeds in kamer geadverteer vir een of ander rede.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Chane. Dit is altyd belangrik vir ons om te weet waar ons kan verbeter.
Sal ons baie help indien jy vir ons kan laat weet waar jy voel daar is aandag nodig.
Vriendelike groete
Jurie
Flitwick Ranch

Flitwick Ranch
Brenna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenna S

Extremely beautiful and very relaxing.

All that was needed was a mini fridge and a shower shelf, otherwise the stay was wonderful.

Jonathan I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan I

Wonderful stay at a beautiful lodge.

Family-run lodge with exceptional attention to detail, lots of diverse activities and warm and friendly owners.

Jurgens D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D

Lieflike landelike atmosfeer met uitstekende diens.

Tuiste van die huis af.

Johann K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Vrede op aarde.

Die verblyf is luuks en versier met pragtige aardse dekor. Die hele terrein is 'n pragtige tuin uitgelê tussen ou plaasgeboue wat stylvol mooi gemaak is. Die kos by die restaurant was voortreflik.

Corrie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

A total life change. Absolutely brilliant!

As I do most mails in English, my apologies for replying back in English and not in my mother tongue. Let me start by saying that no amount of words can explain the experience myself and family had the last week. Leaving for home yesterday, I felt that I saw a piece of heaven, that will forever be in my thoughts and the longing to go back as soon as possible. As I do quite a lot of travelling, I have not encountered anything like this. The loving manner in which we were received, and looked after every day will stay with our family for years to come. Katie have taken it upon herself to make us comfortable, and shown us a part of their day to day lives that we as Corporates can only dream off. From milking the cow’s at 5 in the morning to making sure the little Lammers had their milk, taking us on a personalised bakkie ride to have a look at how she and her “Volk” are in sink with the day to day activities. The theme of the Ranch, together with the tranquillity of the perfect setting and decor really makes this the perfect breakaway. I need to mention our absolute gratitude toward Jurie, who are according to my wife (and me) the best chef ever, as his food and personality are not seen anywhere and are second to none. Jurie, thanks for your friendship the last week, and looking after us. I will recommend Flitwick Ranch as a 5 star breakaway destination and as described by my wife – “a hidden gem”, and a piece of Heaven not to far from Home. Thanks again to Katie and her Family, for making this the most memorable breakaway ever.

Tracey V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey V

Outstanding hosting from am awesome family.

Superb accommodation and warmth from the management staff. Can't wait for an opportunity to go there again.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te sien.

Flitwick Ranch
Elaine E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Ongelooflik mooi en rustig.

Mooiste uitsig, heerlik rustig en baie lekker etes by die restaurant.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Elaine. Ons waardeer dit.

Flitwick Ranch
Diana D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D

Onbeskryflik mooi daar.

Was baie aangenaam verras oor alles oor die plekkie. Kon lekker rus en vergeet van alles wat so besig raak dat jy nie tyd vir jouself gun nie. Hier kon ons afsluit en rus.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Diana. Ons is baie dankbaar dat julle kon afsluit en rus..

Flitwick Ranch
Pearl D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl D

Baie lekker en rustig.

Dit is 'n baie rustige omgewing. Diens was goed en Jurie baie vriendelik en behulpsaam. Het 1 aand geëet by die Deli. Kos was lekker en baie keurig voorgesit. Tuine is pragtig. Linne is van goeie kwaliteit en bed gemaklik. Bad en stort in ons kamer was in een, ek is nie seker of ander kamers dalk die opsie van net 'n instapstort het nie. Grondpad daarheen is nie baie lank nie en is in 'n redelike goeie toestand selfs na harde reënbuie. Daar is maklik staproetes om te doen.

Flitwick Ranch se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Pearl. Was wonderlik om julle hier te kon he. Hoop ons sien julle weer.

Flitwick Ranch
Vanaf
Vanaf R915
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R915
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFUdzQa2b2Su1GuXvDG9rh71PCGjj8khuL11Exp3Zm498npMWO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Off the R617 Flitwick Ranch 4710 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.220661494466 29.411685168743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang