Flitwick Ranch
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Herculaas V - Jan 2024
Algehele gradering
Sien ons def weer.
Colleen E - Des 2023
Algehele gradering
Hierdie was die mooiste, beste en vriendelikste akkommodasie wat ek nog gebly het.
Flitwick Ranch se terugvoer
Colleen, baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit beteken baie vir ons. Hopenlik sal daar weer 'n geleentheid wees om julle te huisves.
Ons wens julle alles van die beste toe vir 2024!
Groete van die Flitwick Ranch-span.
Bradley H - Des 2023
Algehele gradering
Paradise.
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you kindly, John. We're grateful you've enjoyed your stay. Looking forward to hopefully hosting you again.
Mark O - Des 2023
Algehele gradering
Love the place.
Oliver M - Jan 2023
Algehele gradering
Great staff and owners. Beautiful area. Good amenities.
Ernst I - Des 2022
Algehele gradering
Such a lovely place that we will definitely visit again.
Flitwick Ranch se terugvoer
Ernst, we appreciate your kind review. We're looking forward to your next stay. Hopefully for longer. All the best from the Flitwick Ranch Team.
Kyle B - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was die perfekte ruskans weg van die besige lewe.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie Kyle vir jou resensie. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Flitwick Ranch Span
Carl Q - Jan 2022
Algehele gradering
Brilliant place.
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you kindly Carl. We hope to host you again sometime.
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Amazing accommodating in a beautiful location.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Dear Anel, thank you kindly for your review. It was wonderful having you on the farm and we hope to see you again in future.
Corrie P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Corrie. Ons hoop om julle volgende keer vir langer te huisves.
Vriendelike groete
Flitwick Ranch Span
Lydie M - Des 2022
Algehele gradering
Great!
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you so much Lydie. It was wonderful having you here and looking forward to your next stay.
Herholdt J - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie Herholdt. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Flitwick Ranch Span
Charmaine V - Sep 2021
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid!
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie Charmaine. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Amanda E - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas, ons het dit vreeslik geniet.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Amanda. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete van die Flitwick Ranch span,
Jurie
Francois F - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie lekker ervaring gewees.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Francois. Ons sien uit om julle hopelik weer te huisves.
Hantie O - Mei 2021
Algehele gradering
Flitwick Ranch is 'n uitsonderlike plek.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Hantie. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle weer te sien.
Maryke W - Apr 2021
Algehele gradering
Dis rustigheid vanself.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie, Maryke. Dankie vir julle besoek. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Jaap G - Jan 2021
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek
Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Baie interessante plek.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie Helma. Ons sien uit om julle weer te sien. Hopenlik vir langer.
Jonathan F - Des 2021
Algehele gradering
Charming.
Flitwick Ranch se terugvoer
Thank you Jonathan. We're looking forward to hopefully see you again some time.
Revan P - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful ranch, very nice people, amazing food.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Thank you for your kind review Revan. Please accept our apologies for the unfortunate incident with the muddy road. We're grateful you're both safe and hope to see you again someday.
We wish you all the best.
From the Flitwick Ranch Team.
Garth J - Jan 2021
Algehele gradering
A most comfortable stay in the old cheese factory on a working farm in beautiful surroundings.
Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Kos was lekker.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Chane. Dit is altyd belangrik vir ons om te weet waar ons kan verbeter.
Sal ons baie help indien jy vir ons kan laat weet waar jy voel daar is aandag nodig.
Vriendelike groete
Jurie
Flitwick Ranch
Brenna S - Des 2020
Algehele gradering
Extremely beautiful and very relaxing.
Jonathan I - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful stay at a beautiful lodge.
Jurgens D - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike landelike atmosfeer met uitstekende diens.
Johann K - Okt 2019
Algehele gradering
Vrede op aarde.
Corrie S - Jun 2019
Algehele gradering
A total life change. Absolutely brilliant!
Lees meerTracey V - Apr 2019
Algehele gradering
Outstanding hosting from am awesome family.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te sien.
Elaine E - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Elaine. Ons waardeer dit.
Diana D - Jan 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi daar.
Flitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Diana. Ons is baie dankbaar dat julle kon afsluit en rus..
Pearl D - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lees meerFlitwick Ranch se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Pearl. Was wonderlik om julle hier te kon he. Hoop ons sien julle weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 43 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang