Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora Charm

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Flora Charm is 'n selfsorghuis in 'n pragtige tuin wat met 'n see-uitsig spog. Dié verblyf is op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Al die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die stoep het 'n tafel met stoele wat na 'n groot tuin en 'n vuurput lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 359, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89af06f44396fe9b4d1fd133f0ad3fee08b9897d10a837369ed643a9c1f4e85795f36157f76f7e5acf8c29825bb36969075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 359 Flora Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197532992032 22.033190891402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang