Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Flora
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanlie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Pragtige plek, gerieflik in elke opsig. Sal graag weer Flora wil gebruik.

Flora was absoluut pragtig en netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Absoluut aan te beveel.

Bianka V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka V

Perfek!

/10 absoluut perfek! Ronel is so gaaf en niks was uit plek nie. On point! Sal definitief weer besoek en aanbeveel. Wens ek kon meer as 5 sterre gee.

Lamont Landbouchemies L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont Landbouchemies L

Rolstoeltoeganklik, vriendelik, skoon, netjies en baie smaakvol.

Fantasties! Ek is in 'n rolstoel. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy nodig het of dalk kan kry!

Ashleigh N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh N

Waarde vir geld.

Skoon en veilig, 10/10.

Gerty B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty B

Onverbeterlik, 'n huis weg van jou eie huis.

Netjies, skoon, smaakvol, gerieflik, alles wat jy nodig het, met die beste gasheer en gasvrou. Sal definitief weer daar bly.

Ansune T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune T

Rustig, net hopeloos te kort so ons sal definitief weer moet boek.

Wat 'n lekker naweek, ons het seun se rugby gaan kyk en kon so lekker oorslaap by die plek. Sal definitief aanbeveel, pragtig, netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou sommer vinnig tuisvoel.

Bernice N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice N

Top gehalte.

Ons was baie hartlik ontvang, die verblyf was baie gerieflik en alles is baie goeie kwaliteit, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

Janine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Pragtige oorslaapplek in Bethlehem.

Heerlike, pragtige plek.

Melinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Ons verblyf was heerlik en sal definitief weer daar gaan oorbly. Super netjies!

Ons enigste aanbeveling sal wees dat die eienaar die huis se nommer meer prominent maak en aan albei kante van die straat en sommer 'n groot nommer op die hek sit wat die gaste moet gebruik - dan is dit nog makliker.

Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies uitgele en toegerus.

Ons was hartlik ontvang deur die eienaar. Die eenheid wat ons gebruik het, was uitstekend. Nuut gebou, die versiering en kwaliteit is uit die boeke. Die kombuis was volledig toegerus met wat nodig is. Die eienaar het selfs so ver gegaan om ons te voorsien van 'n paar beskuitjies vir ons ontbyt sowel as melk vir ons koffie. Die eenheid is ook toegerus met 'n gasstoof, gasgeiser en Sonkrag bystand, so ons het amper nie geweet van "Loadshedding" nie. Ons sal beslis weer daar gaan tuisgaan wanneer ons weer Bethlehem toe gaan. Baie dankie daarvoor.

Chris N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Fantastiese naweek in Bethlehem, ons gaan beslis weer by Flora kom lekka slaap.

Ronel en Piet het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was baie netjies en skoon. Die solar help baie wanneer dit loadshedding is en ons lekker sit en TV kyk. Daar was baie ekstras in die eenheid wat mens gewoonlik nie by ander plekke sal kry nie. Melk en water in die yskas, lekker beskuit, goeie koffie, Dove seep in die badkamer, shampoo ens. Ronel het regtig aan alles gedink om ons kuier nog beter te maak. Ons kan regtig nie uitgepraat word van hoe lekka ons kuier was by Flora. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Flora se terugvoer

Altyd lekker om terugvoering soos die te kry. Julle is altyd welkom. Was lekker om julle te kon ontmoet.
Groete
Flora

Flora
Ronel F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Lekker geslaap. Vriendelike diens. Pragtige plek.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige skoon plek en baie mooi. Ronel en haar man is baie vriendelik. Ek beveel die plek aan vir elkeen.

Claudie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie S

Heerlik.

Dit was 'n pragtige skoon plek. Dit voldoen aan al jou vereistes.

Kayla S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S

Netjies, skoon, mooi en alles wat jy sal benodig.

Netjies en alles wat benodig word, vriendelike diens.

Antoinette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Wonderlike mense.

Dit was 'n heerlike tyd by Flora.

Russell H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell H

Net n oornag verblyf.

Dit was n baie lekker plek om te bly, baie netjies en skoon.

Petro-mari P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro-mari P

Pragtige luuksheid.

Lieflik en gemaklik.

Bertus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

Die gastehuis is 'n wenner. Dankie Ronel.

Ons wil dankie sê aan die wonderlike gasvryheid en die gerieflike atmosfeer waarin hulle ons ontvang het. Die verblyf is 5 ster en sal dit aanbeveel.

Christa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Netjies, toegerus en skoon. Sal beslis weer daar oornag.

Baie netjies en goed toegerus. Beurtkrag pla glad nie a.g.v. alternatiewe nie.

Lucille V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V

Goeie diens. Gasvry. Baie mooi en netjies.

Baie lekker gebly. Dankie.

Charlotte V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte V

Skoon, netjies, veilig.

Ons het baie lekker gebly. Mooi skoon en netjies en vriendelike ontvangs.

Annastasia Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annastasia Z

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Gastehuis is goed ingerig, wat jy op die fotos sien is wat jy kry, mooi skoon en netjies. Gasvrou baie tegemoetkomend en vriendelik. Goeie kommunikasie en geen tekort nie.

Johann B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Baie baie nice om daar te bly.

Ek het baie lekker gebly en dit is vir seker die geld werd.

Corneluis D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneluis D

Ronel en Piet gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel.

Uitstekende diens en baie vriendelike gasvrou. Die plek is pragtig en baie goed na gekyk.

Flora se terugvoer

Goeie more, baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons.
Groete
Flora

Flora
Jacques C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Vriendelike diens en netjies.

Flora is net 'n plesier! Die plek is netjies en fantasties toegerus met veilige parkering. Die kamer is stylvol en smaakvol versier. Die solar gedurende beurtkrag is die kersie op die koek. Ek sal beslis weer by Flora oorslaap. Dankie, vir die heerlike verblyf.

Flora se terugvoer

Baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom jou enige tyd weer hier by ons. Groete, Flora.

Flora
Dries H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Ongelooflik lekker en netjies plek.

Vriendelikke ontvangs, met alles wat nodig is om lekker te bly. Enige tyd die plek aanbeveel en weer terugkeer.

Flora se terugvoer

Altyd lekker Om terugvoering Soos die te ontvang. Gaste Soos julle is altyd welkom, was lekker Om julle te kon ontmoet. Groete Flora

Flora
Jacob T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob T

Lovely stay.

The accommodation was good and clean.

Flora se terugvoer

Goeie middag, baie dankie dat julle Flora gekies het. Ons verwelkom julle enige tyd weer hier by ons. Groete, Flora.

Flora
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e0d3d8c8a7a72028ff600d058d70540cd02c87e6b22dab5b5886282d1272e78aefd58cdc5b6077a2e98ff34093eea21dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.22388 28.29397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang