Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Lynelle V
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie en vriendelike diens, baie oulike opset, met alles wat 'n mens benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, gerieflik, ruim kamers en baie gasvry. Baie ruim en gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige plek, gerieflik in elke opsig. Sal graag weer Flora wil gebruik. Flora was absoluut pragtig en netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Absoluut aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek! /10 absoluut perfek! Ronel is so gaaf en niks was uit plek nie. On point! Sal definitief weer besoek en aanbeveel. Wens ek kon meer as 5 sterre gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont Landbouchemies L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rolstoeltoeganklik, vriendelik, skoon, netjies en baie smaakvol. Fantasties! Ek is in 'n rolstoel. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles wat jy nodig het of dalk kan kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh N
1 nag
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Skoon en veilig, 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onverbeterlik, 'n huis weg van jou eie huis. Netjies, skoon, smaakvol, gerieflik, alles wat jy nodig het, met die beste gasheer en gasvrou. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansune T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, net hopeloos te kort so ons sal definitief weer moet boek. Wat 'n lekker naweek, ons het seun se rugby gaan kyk en kon so lekker oorslaap by die plek. Sal definitief aanbeveel, pragtig, netjies en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou sommer vinnig tuisvoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Top gehalte. Ons was baie hartlik ontvang, die verblyf was baie gerieflik en alles is baie goeie kwaliteit, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons verblyf was heerlik en sal definitief weer daar gaan oorbly. Super netjies! Ons enigste aanbeveling sal wees dat die eienaar die huis se nommer meer prominent maak en aan albei kante van die straat en sommer 'n groot nommer op die hek sit wat die gaste moet gebruik - dan is dit nog makliker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e0d3d8c8a7a72028ff600d058d70540cd02c87e6b22dab5b5886282d1272e78aefd58cdc5b6077a2e98ff34093eea21dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.22388 28.29397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang