Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Neil N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die ervaring is beter as wat ons verwag het. Dit is 'n fantastiese plek om by te bly. Dit is skoon en netjies. Baie moderne voorkoms en die kliëntediens was puik! Ek kan net die plek oor en oor aanbeveel. Julle sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

More than we expected. We thoroughly enjoyed our stay at Flora. Everything was more than we expected. Ronel went the extra mile. We will choose to stay with them again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The jewel of the Nile. Wonderlik, 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik klientediens. My bejaarde ouers het 1 aand by Ronel oorgeslaap. Sy het hulle met pannekoek verwelkom en was uiters sorgsaam en gereed om aan al hulle behoeftes te voldoen. Haar plekkie is geskik vir rolstoele en was gerieflik ingerig. Hoogs aanbeveel! Baie dankie vir jou sorgsaamheid, Ronel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisma M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gasvry en vriendelike diens. Pragtige plek in goeie ligging in die dorp. Eienaars baie gasvry en vriendelik. Die verblyf is baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent. We would like to say thank you to Ronel and Piet for a great few days spent at Flora. It was an excellent venue and we would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besonders mooi en gasvry hanteer! Waarde vir geld! Ons het heerlik gebly en is baie gasvry ontvang! Dis vir seker 'n plek wat ons weer gaan by tuisgaan in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle V
1 nag
5.0
Sep 2024

Goeie en vriendelike diens, baie oulike opset, met alles wat 'n mens benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ek sou graag 'n braai plek om te kan braai wou hê. Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e0d3d8c8a7a72028ff600d058d70540cd02c87e6b22dab5b5886282d1272e78aefd58cdc5b6077a2e98ff34093eea21dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang