Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Antionett H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Salig om in 'n skoon netjiese plek in te stap. Heerlik, was al die pad saam met ons. Letterlik het ons moeilik gery a.g.v. padwerke. Sy is 'n bobaas gasvrou. Al wat dit nog meer puik sal maak, is net 'n lugverkoeler vir die wat in die hoogsommer rond kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Flora bly 'n ongelooflike lekker verblyf. Uitstekende verblyf. Netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gemaklike oornag fasiliteit, ons sal vir seker waar van Flora gebruik maak. Flora is 'n pragtige fasiliteit, die woonstel is baie keurig en gerieflik opgemaak. Ronel was uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Exceeding all expectations. Above and beyond what we expected. Excellent quality accommodation. Beautiful place. Also the best host that I have encountered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Ronel is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelik en behulpsaam. Flora is uitstekend, netjies en baie modern. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer van die dienste gebruikmaak. Ek beveel hulle ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die ervaring is beter as wat ons verwag het. Dit is 'n fantastiese plek om by te bly. Dit is skoon en netjies. Baie moderne voorkoms en die kliëntediens was puik! Ek kan net die plek oor en oor aanbeveel. Julle sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

More than we expected. We thoroughly enjoyed our stay at Flora. Everything was more than we expected. Ronel went the extra mile. We will choose to stay with them again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

The jewel of the Nile. Wonderlik, 10 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik klientediens. My bejaarde ouers het 1 aand by Ronel oorgeslaap. Sy het hulle met pannekoek verwelkom en was uiters sorgsaam en gereed om aan al hulle behoeftes te voldoen. Haar plekkie is geskik vir rolstoele en was gerieflik ingerig. Hoogs aanbeveel! Baie dankie vir jou sorgsaamheid, Ronel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c074a526b537e3fc716cf75597028796487e0780ae599eb6298c78020c5c927e132154216e6c332011e25a496ec8dd4873d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.22388 28.29397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang