Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flora

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flora bied lieflike en gerieflike selfsorgverblyf aan sake- en, mediese reisigers en vakansiegangers, en is in 'n stil woonbuurt in Bethlehem.

Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede, elk met sy eie ingang. Flora 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Flora 2 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n gasstoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix. Die verblyf gebruik sonpanele vir energiedoeltreffendheid.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Lynelle V
5.0
Goeie en vriendelike diens, baie oulike opset, met alles wat 'n mens benodig. Sien sterre.
Sep 2024
Joanna B
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld, gerieflik, ruim kamers en baie gasvry. Baie ruim en gerieflike kamers.
Sep 2024
Hanlie V
5.0
Pragtige plek, gerieflik in elke opsig. Sal graag weer Flora wil gebruik. Flora was absoluut pragtig en netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Abso...
Sien meer
Sep 2024
Bianka V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! /10 absoluut perfek! Ronel is so gaaf en niks was uit plek nie. On point! Sal definitief weer besoek en aanbeveel. Wens ek kon meer as 5 sterr...
Sien meer
Aug 2024
Lamont Landbouchemies L
Saam met lewensmaat
5.0
Rolstoeltoeganklik, vriendelik, skoon, netjies en baie smaakvol. Fantasties! Ek is in 'n rolstoel. Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Alle...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Flora het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e0d3d8c8a7a72028ff600d058d70540cd02c87e6b22dab5b5886282d1272e78aefd58cdc5b6077a2e98ff34093eea21dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 6 Withers Street Morelig 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.22388 28.29397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang