Flora
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flora bied lieflike en gerieflike selfsorgverblyf aan sake- en, mediese reisigers en vakansiegangers, en is in 'n stil woonbuurt in Bethlehem.
Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede, elk met sy eie ingang. Flora 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Flora 2 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n gasstoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix. Die verblyf gebruik sonpanele vir energiedoeltreffendheid.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Flora het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Withers-straat 6, Morelig, Bethlehem, 9701, Vrystaat