Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie ligging, gerieflike kamers en vriendelike mense. Baie vriendelike en verwelkomende ontvangs. Veilig. Kamer baie netjies en gerieflik ingerig. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garreth T
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Amazing stay, friendly and welcoming. Secure location. Kind hospitality and very friendly. Beautiful room and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag
5.0
Jul 2023

Gerieflik, alles wat jy nodig het. Was vir afspraak in die omgewing. Beulah en Johan het die ekstra myl geloop om my met my omstandighede te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayne L
1 nag
4.8
Mei 2024

Comfortable. Very friendly hosts, clean and tidy, definitely recommend the guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rolindi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Definitief waarde vir jou geld. Maar hulle was baie gasvry en ons het baie gemaklik gevoel. Die ontbyt was heerlik. Alles is netjies, skoon en dis regtig 'n mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Hi Rolindi, baie dankie. Ons probeer steeds na 25 jaar om te verbeter in hierdie moeilike bedryf. Goed gaan julle.

Kalla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Alles was baie netjies. Rustige omgewing. Sal weer daar gaan bly. Die enigste probleem was die selfoonsein. Was baie swak in die kamer en moes die heeltyd uitloop om sein te kry. Stel voor hulle kry 'n versterker. Die TV in die kamer was op die verkeerde plek, stel voor hulle skuif dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Hi Alida, baie dankie vir jou resensie.

Ansie D
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Ligging is sentraal waar ek wou wees. Sonpanele so dit maak dit gerieflik met loadshedding. Vriendelike diens. Kamer was skoon en netjies. Ek sou wel sê as jy lus is vir bietjie TV kyk, is daar geen kanale wat mens kan kyk nie, so sorg self vir dit. Basiese goed is beskikbaar, maar neem haardroër saam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Ansie, baie dankie vir jou resensie.

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2023

Walglike plek. Ek was so teleurgesteld in die plek! Eienaars is onbeskof en baie opdringerig, het selfs geweier om ons te laat ry en het my man gedreig. Kamer het nie soos foto's gelyk nie, daar was geen toiletpapier, seep of enige van die skoonmaakitems soos op die lys in die kamer nie, geen tee of koffie nie, geen haardroër nie, ons het in baie swaar reën reg rondom die gebou moes hardloop met al ons bagasie, alles was sopnat en yskoud en daar was niks in die kamer waarmee ons onsself kon droog of warm maak nie. Vieslike plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
We are sad to see that your stay was unpleasant. Our main goal is to ensure that our guests are comfortable. The welcome note on the desk in your room could have shed some light on your questions regarding a hairdryer. I was not afforded the luxury of showing you the rest of the facilities available to you free of charge. The website alert guests that there are steps because the guesthouse has multiple levels. Our solar system offers back-up power to our guests. Complimentary tea / coffee tray in your room was refused by saying “don’t worry about us”. A fully equipped kitchen was also available with unlimited filter water, tea / coffee / rooibos, milk, sugar, rusks and biscuits. Guests often decline tea or coffee because they prefer juice or water. A free wi-fi call to a 24-hour emergency number was also available to discuss any difficulties. Offers to carry luggage was refused because “you had another appointment” and “were in a hurry”. After realising that you were confused about the guesthouse and the room that was booked, we offered other (unlisted) rooms free of charge, but this offer was declined, saying “don’t bother”. For an unknown reason the gentleman specifically warned us of his ”short fuse” and threatened “to hit my husband so hard that he wouldn’t get up again”. My husband fetched a panic button to alert armed response of a possible threat for the first time in 23 years. This could have been interpreted as “not wanting to open the gate” after which the gentleman threatened “to show us what he will do to our gate”. It is a pity that our efforts to ensure your comfort were interpreted as being intrusive. We are not always aware of guests’ circumstances and why they travel to another province, but we sincerely hope and trust that things will improve drastically for you.

Dawn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Felt like a 3-week holiday instead of a 2-night stay! Had a fabulous time with the owners as well as the friendly guests - it was wonderful and looking forward to visiting them again, but this time for a longer period!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Thanks Don, it was a privilege to meet you.

Anthony P
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Home away from home. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Dear Anthony, We appreciate your good review and hope to see you back soon. Trust that your journey to Botswana was great. Floracliffe Guesthouse Greetings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan of Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang