Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan of Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Floracliffe Guesthouse and Events
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anette J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette J

Goeie ligging, gerieflike kamers en vriendelike mense.

Baie vriendelike en verwelkomende ontvangs. Veilig. Kamer baie netjies en gerieflik ingerig. Heerlik geslaap.

Garreth T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth T

Amazing stay, friendly and welcoming.

Secure location. Kind hospitality and very friendly. Beautiful room and stay.

Rickus N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus N

Gerieflik, alles wat jy nodig het.

Was vir afspraak in die omgewing. Beulah en Johan het die ekstra myl geloop om my met my omstandighede te akkommodeer.

Jayne L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayne L

Comfortable.

Very friendly hosts, clean and tidy, definitely recommend the guest house.

Rolindi T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolindi T

Definitief waarde vir jou geld.

Maar hulle was baie gasvry en ons het baie gemaklik gevoel. Die ontbyt was heerlik. Alles is netjies, skoon en dis regtig 'n mooi gastehuis.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Hi Rolindi, baie dankie. Ons probeer steeds na 25 jaar om te verbeter in hierdie moeilike bedryf. Goed gaan julle.

Floracliffe Guesthouse and Events
Kalla V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kalla V

Alles was baie netjies. Rustige omgewing. Sal weer daar gaan bly.

Die enigste probleem was die selfoonsein. Was baie swak in die kamer en moes die heeltyd uitloop om sein te kry. Stel voor hulle kry 'n versterker. Die TV in die kamer was op die verkeerde plek, stel voor hulle skuif dit.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Hi Alida, baie dankie vir jou resensie.

Floracliffe Guesthouse and Events
Ansie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie D

Ligging is sentraal waar ek wou wees.

Sonpanele so dit maak dit gerieflik met loadshedding. Vriendelike diens. Kamer was skoon en netjies. Ek sou wel sê as jy lus is vir bietjie TV kyk, is daar geen kanale wat mens kan kyk nie, so sorg self vir dit. Basiese goed is beskikbaar, maar neem haardroër saam.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Ansie, baie dankie vir jou resensie.

Floracliffe Guesthouse and Events
Michelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle P

Walglike plek.

Ek was so teleurgesteld in die plek! Eienaars is onbeskof en baie opdringerig, het selfs geweier om ons te laat ry en het my man gedreig. Kamer het nie soos foto's gelyk nie, daar was geen toiletpapier, seep of enige van die skoonmaakitems soos op die lys in die kamer nie, geen tee of koffie nie, geen haardroër nie, ons het in baie swaar reën reg rondom die gebou moes hardloop met al ons bagasie, alles was sopnat en yskoud en daar was niks in die kamer waarmee ons onsself kon droog of warm maak nie. Vieslike plek.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

We are sad to see that your stay was unpleasant. Our main goal is to ensure that our guests are comfortable. The welcome note on the desk in your room could have shed some light on your questions regarding a hairdryer. I was not afforded the luxury of showing you the rest of the facilities available to you free of charge. The website alert guests that there are steps because the guesthouse has multiple levels. Our solar system offers back-up power to our guests. Complimentary tea / coffee tray in your room was refused by saying “don’t worry about us”. A fully equipped kitchen was also available with unlimited filter water, tea / coffee / rooibos, milk, sugar, rusks and biscuits. Guests often decline tea or coffee because they prefer juice or water. A free wi-fi call to a 24-hour emergency number was also available to discuss any difficulties. Offers to carry luggage was refused because “you had another appointment” and “were in a hurry”. After realising that you were confused about the guesthouse and the room that was booked, we offered other (unlisted) rooms free of charge, but this offer was declined, saying “don’t bother”. For an unknown reason the gentleman specifically warned us of his ”short fuse” and threatened “to hit my husband so hard that he wouldn’t get up again”. My husband fetched a panic button to alert armed response of a possible threat for the first time in 23 years. This could have been interpreted as “not wanting to open the gate” after which the gentleman threatened “to show us what he will do to our gate”. It is a pity that our efforts to ensure your comfort were interpreted as being intrusive. We are not always aware of guests’ circumstances and why they travel to another province, but we sincerely hope and trust that things will improve drastically for you.

Floracliffe Guesthouse and Events
Dawn P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P

Felt like a 3-week holiday instead of a 2-night stay!

Had a fabulous time with the owners as well as the friendly guests - it was wonderful and looking forward to visiting them again, but this time for a longer period!

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Thanks Don, it was a privilege to meet you.

Floracliffe Guesthouse and Events
Anthony P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P

Home away from home.

Keep up the good work.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Dear Anthony,

We appreciate your good review and hope to see you back soon.

Trust that your journey to Botswana was great.

Floracliffe Guesthouse Greetings

Floracliffe Guesthouse and Events
Franklin H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin H

Very enjoyable and very hospitable hosts.

Thank you for everything.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Dear Franklin,

Thank you for your words of kindness. It is greatly appreciated. We are looking forward to welcoming you back to Floracliffe Guest House.

It is always a pleasure to accommodate great guests like yourselves.

Floracliffe Guesthouse and Events
Dorothy H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy H

Persoonlike en vriendelike diens.

Het uitgevra of als reg is in kamer, my 'n warm watersak gegee toe ek koud kry. Gevra of ek enige pad aanduidings nodig her. My bagasie vir my gedra. Het tuis laat voel en wou my tevrede stel.

Graham B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B

Everything I expected and needed.

Gracious hosts, value for money and a great shower!

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Thanks Graham. Gracious and interesting guest too. It was a pleasure to host you and we hope you will visit again.

Floracliffe Guesthouse and Events
James R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James R

Pleasant.

This was a pleasant stay and the hosts were very helpful. Breakfast was amazing!

Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Die kamer was netjies en voldoende.

Om by die kamer te kom was 'n optog met buitetrappe en min lig. Die WiFi het gereeld gerapporteer dat dit nie gekonnekteer was nie. Nogal 'n harde bed, hoewel lekker groot. Die stort is regtig baie klein! Ontbyte was vorentoe!

Janet J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

A lovely warm welcome and a very pleasant stay.

We arrived and received a very warm welcome upon our arrival. A lovely touch was coming back on a cold winter's night and finding hot water bottles in our beds. The breakfasts were very satisfying and hot! Definitely would come back here again.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Thanks Janet! We hope to see you again.

Floracliffe Guesthouse and Events
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Wonderlike gasheer en gasvrou en fantastiese verblyf.

Johan en Beulah was fantasties en dit was vir ons 'n geestelike, divine ervaring. Wonderlike diens, baie netjiese kamers en as jy nog nie by Floracliffe B&B was nie, mis julle baie uit! Baie dankie,julle sien ons vir seker weer.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Dankie Johan. Ons het heerlik saam met julle gekuier.

Floracliffe Guesthouse and Events
Bertus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Baie lekker gewees.

Baie aangename eienaars, verblyf is skoon en netjies gewees, dit is ook baie naby aan die winkels en besienswaardighede. Geen na-ure geraas nie, en 'n motorhuis om jou voertuig te parkeer, wat beslis 'n bonus was vir my! Sal beslis die gastehuis aanbeveel vir ander.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Dankie Bertus!

Floracliffe Guesthouse and Events
Helen R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R

My experience was excellent at the Floracliffe B&B. Thank you.

An excellent experience. I enjoyed the secure parking, the quiet neighbourhood and the friendly people. The service was outstanding. Thank you for the rest and great experience.

Kayleigh D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh D

Comfortable and relaxing!

It was a comfortable and lovely few days spent at Floracliffe. Johan and Beulah were friendly and attentive without being intrusive. We were well looked after and can’t wait to be back.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Thank you, Kayleigh. We are looking forward to hosting you again.

Floracliffe Guesthouse and Events
Virginie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D

Magnifique établissement et accueil très chaleureux!

A la recherche d'un endroit calme, proche de la N1 avec un super accueil et où les chambres sont confortables, cet endroit est fait pour vous! De plus les petit-déjeuners sont aussi très bien.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Dear Virginie,

Thank you for the beautiful compliment. Hoping to welcome you back.

Regards,
Floracliffe B&B en Selfsorg

Floracliffe Guesthouse and Events
Anita C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Ons het ons verblyf baie geniet.

Baie dankie vir julle gasvryheid en vir die gerieflike kamer.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Baie dankie Anita. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Floracliffe Guesthouse and Events
Kobie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie Beula en Johan.

Aangename verblyf, vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou en pragtig uitsig.

Alicia B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia B

Het my baie tuis laat voel.

Het dit baie geniet. Kamer was netjies en ruim. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het geen klagtes nie.

Floracliffe Guesthouse and Events se terugvoer

Thanks, Alicia.

Floracliffe Guesthouse and Events
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang