Floracliffe Guesthouse and Events
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2021 tot 31 Jan 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
-
Vanaf
R900R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë.
Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n antieke lessenaar of spieëlkas, hangkas, lampe en gemakstoele. Elke kamer het 'n TV met OpenView HD-kanale.
Komplimentêre tee, koffie en tuisgebakte beskuit en/of koekies word voorsien.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas. Gaste kan hul maaltye in die eetkamer of op die balkon met 'n uitsig oor die omgewing geniet.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik vir beurtkrag.
Toegang is via 'n elektriese hek en daar is parkeerplek in 'n motorhuis of in die parkeerarea. Die gastehuis het geslote kringtelevisie en gewapende reaksie.
Meerkatte, muskeljaatkatte en 'n verskeidenheid voëls is in die omgewing te sien. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig tot in Sandton. Die gastehuis is in die sentrale sakekern van Constantiakloof geleë maar dit het 'n plattelandse atmosfeer.
Die gastehuis is 'n paar meter vanaf Flora Clinic, korporatiewe kantore en winkelsentrum.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin wat 13 km ver is in. Die Apartheid Museum is 18 km ver en die Cradle of Humankind en Sterkfonteingrotte is 30 km ver. Die gastehuis is 50 km vanaf Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan of Beulah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Floracliffe Guesthouse and Events het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Floracliffe Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang