Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2021 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n heuwel in en langs die N1 14de Laan-afrit in Roodepoort geleë.

Gaste het 'n keuse om 5 gastekamers te bespreek waarvan elkeen tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Alle kamers bied en suite-badkamers. Kamers is gemeubileer met vintage, antieke lessenaar of spieëltafel, klerekas, voetstukke en lampe en gemaklike stoele. Elke kamer het 'n TV met OpenView HD-kanale.

Komplimentêre tee en koffie, sowel as tuisgemaakte beskuit en/of koekies word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond en 'n yskas. Etes kan in die eetkamer geniet word, of op die gemeubileerde balkon wat oor die area uitkyk.

Die verblyf gebruik sonkrag tydens beurtkrag.

Toegang word verkry deur 'n elektroniese veiligheidshek, en parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis of in die parkeerarea. Die gastehuis het kringtelevisie, sowel as gewapende reaksie.

Meerkatte, sivetkatte en 'n verskeidenheid voëls en uile kan in die omgewing opgemerk word. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig tot by Sandton. Die gastehuis is in die sentrale sakekern van Constantiakloof geleë, dit voel dalk asof die huis op die platteland is as gevolg van sy ligging.

Die gastehuis is binne 'n paar meter vanaf Flora Clinic, korporatiewe kantore en winkelsentrum.

Besienswaardighede in die area sluit die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin 13 km van ons af, die Apartheidsmuseum 18 km weg, die Sterkfonteingrotte en Wieg van die Mensdom is 30 km weg, en meer in. Die gastehuis is binne 50 km vanaf Lanseria en OR Tambo Internasionale Lughawens.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anette J
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, gerieflike kamers en vriendelike mense. Baie vriendelike en verwelkomende ontvangs. Veilig. Kamer baie netjies en gerieflik ingerig. He...
Sien meer
Aug 2024
Garreth T
5.0
Amazing stay, friendly and welcoming. Secure location. Kind hospitality and very friendly. Beautiful room and stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Rickus N
5.0
Gerieflik, alles wat jy nodig het. Was vir afspraak in die omgewing. Beulah en Johan het die ekstra myl geloop om my met my omstandighede te akkommode...
Sien meer
Jul 2023
Rolindi T
Saam met lewensmaat
5.0
Definitief waarde vir jou geld. Maar hulle was baie gasvry en ons het baie gemaklik gevoel. Die ontbyt was heerlik. Alles is netjies, skoon en dis reg...
Sien meer
Jun 2023
Jayne L
4.8
Comfortable. Very friendly hosts, clean and tidy, definitely recommend the guest house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan of Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Floracliffe Guesthouse and Events het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang