Floreat Riverside Lodge
Beskrywing
'n Standaardkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Let asb. die kamer het nie kook- of braaigeriewe nie en ook nie 'n yskas nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Standaardkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badakmer het 'n bad-oor-stort. Hierdie kamer het geen kook-, braai- of yskasgeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenhede het 'n kombuisie met al die nodige geriewe. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n oorhoofse stort. Daar is braaigeriewe op die dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Verder is daar lugversorging, 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het Franse deure wat lei na 'n private balkonnetjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Klein wittebrood-suite met 'n koninggrootte-hemelbed. Die kamer is ruim. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en bad. Franse deure lei na 'n private balkonnetjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim wittebrood-suite het 'n koninggrootte-hemelbed. Die kamer is groot met 'n klein leefarea en Franse deure wat lei na 'n balkonnetjie. Die en suite-badkamer het 'n vrystaande bad en 'n aparte stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suites het elkeen 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 dubbelbeddens. Geskik vir gesinne met tot 3 kinders. 'n Bababedjie is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n kombuisie, sit-area en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim selfsorg-eenhede het elkeen 'n volledige kombuis met breekware en eetgerei. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n vrystaande bad en 'n aparte stort. Die oopplan-leefarea het nog 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R365.
Aandete is teen R225 per persoon beskikbaar
'n Breekskadedeposito van R500 is slegs van toepassing op die selfsorg-eenhede. Dit moet in kontant met aankoms betaal word en word op die uitklokdatum terugbetaal.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 194 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Lydenbergpad 103, Sabie, 1260, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang