Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Floreat Riverside Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 142

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 81 resensies vir Floreat Riverside Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5
Lieze B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze B

Welcoming, clean and friendly staff.

Absolutely amazing, we had the best dinner at their restaurant for affordable prices. Our room was very clean, and the staff was the best, very friendly and welcoming.

Elmarie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Mooi skoon kamers met alles daarin wat jy nodig het.

Vinnige terugvoer op e-posse. Alles was in plek tydens 'n baie besige naweek.

Jani V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Baie gemaklik.

Die plekkies is vreeslik netjies uitgerig. Ons het heerlik geslaap en lekker gekuier saam die kinders by die restuarant. Dit was vir ons almal 'n groot bederf.

William M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William M

Good.

Good to be in Sabie, what a great experience.

Thys F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys F

Baie potensiaal, min onderhoud.

Met aankoms was daar geen water en water was koud. Erg reënskade in die kamer en as dit reën drup dit op die vloer. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kamer heeltemaal te duur vir wat mens kry. Parkering ver vanaf die kamer. Die spa was fantasties en hul 'Swedish Massage' word aanbeveel.

Lizel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizel S

Baie lekker.

Goed geleë maar het afgeskeep gevoel wat kombuis ware aanbetref. Moes my knipmessse gebruik om te eet want geen skerpmesse of goeie tafelware nie.

Cornelia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia S

Diens was goed, instandhouding kort werk.

Walter is great, uit sy pad gegaan om ons te help. Die meubels kort opknapping. Dis baie oud en verwaarloos. Die ander gaste het tot na 12 partytjie gehou, hulle was behulpsaam en het 'n paar keer gevra dat hul moet sagter. Hul het nie geluister nie.

Lee C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lee C

It was not the best.

As you walk out of your room, you have these beautiful landscape views of the mountains. You look a few meters ahead of you then you see this rubble just lying there in front of you. It's disgusting and unpleasing. Secondly, there were trees trimmed down to the stump, they were not marked and there was no light shed on them. My partner broke parts off his bakkie driving over them when we arrived as we were not warned about them and they were not visible at all. There is no fridge in the room to keep water or anything cold. There was coffee and sugar, but they didn't replace the sugar or coffee after the first evening. I would never stay here again!

Queen J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Queen J

The place was perfect I've really enjoyed to be with u guys.

I won't hesitate definitely I will come again and again it is a good place to be thank you I had a great time.

Pam C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam C

Bed comfortable, hard pillows that they replaced with soft ones. Food excellent.

Bright light on balcony, couldn't switch off. Disturbs sleep.

Dylan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan K

Ontspannend en rustig.

Vriendelike personeel. Lieflike kos.

Yorick V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yorick V

It was delightful.

The bathroom just needs a door instead of a curtain.

Gronighan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gronighan G

Fantasties, vriendelik en baie goeie diens.

Baie mooi, netjies en skoon.

Masodi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Masodi S

The place has potential and needs a little bit of TLC.

The staff is very friendly and helpful. I was not impressed with their food, especially the juice for breakfast. The owner did assist when we complained about the watermelon and gave us a fresh one. We did have dinner one evening and the wings were not nice at all. But overall, the stay was a blissful one and the place is beautiful but can be improved for better. In the future please also have 2 therapists at least at the spa.

Christian G S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian G S

Aangenaam en netjies.

Die plek is mooi met vriendelike, behulpsame personeel. Restaurant baie gesellig met kaggel, lekker spyskaart. Sal weer daar oorbly.

Dawid A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid A

Lekker rustig. Ontbyt uitstekend en 'n goeie verskeidenheid.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Maxwell M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maxwell M

Best of all.

At least a Garage for the cars in each room.

Motsatsi Vinolia R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Motsatsi Vinolia R

Nice.

The place is surrounded by greenery and I enjoyed the view.

Louis F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Louis F

Uiters swak en baie vuil sal nooit weer van hulle gebruik maak nie.

Die akkommodasie was uiters vuil, borde messe vurke en glase was vuil. Daar was oorals kokkerotte en die plek het na urine geruik. As ons nie reeds besprekings vir die volgende dag gehad het nie so ons het nie daar oornag nie. Ek dink dat wat ons betaal het en wat ons gekry het glad nie regverdig of waarde vir geld was nie. Dit is die eerste keer wat ek so 'n slegte ondervinding met die webblad gehad het en sal in die toekoms 2 keer dink voor ons van hulle sal gebruik maak.

Susan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan D

Glad nie toegerus, skoon en netjies nie.

See stars.

Willie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Beautiful place to overnight.

Most incredible views! Beautiful and neat!

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Morning Willie,
We thank you for taking the time to review your recent stay with us.
We appreciate each client's experience and we strive to improve our standards where we can.
We are still trying to recover from the pandemic, therefore the lack of service in certain departments, and I can guarantee that we are taking each point raised seriously. We look forward to normal times again so that we can have all of our staff back.
We are most certainly aware of the issues in the restaurant, and we can only improve from there.
Please do visit us again.
Take care.
Have a great day.

Floreat Riverside Lodge
Modise M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Modise M

It was worth the money paid and more.

We really enjoyed our stay, with your friendly staff, who was always willing to go the extra mile to make sure we enjoyed our stay, will definitely come back next time and will highly recommend you to our friends and family.

Megan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan G

Ons het 'n goeie tyd gehad, was baie beïndruk met die personeel - hierdie is well 'n no frills plek, maar ek sal weer daar bly en glo hulle kort net nog ondersteuning om die geriewe te verbeter.

Die personeel was die toppunt van die verblyf. Kamers en geriewe was skoon en netjies, beddens was baie gemaklik en ontbyt was fantasties. Ek sou nie die restaurant se aandetes voorstel nie, ek vermoed dat COVID en reisbeperkings 'n invloed het op die feit dat een personeellid die kroeg, restaurant en kombuis moes beman. Dit was bietjie wild maar seker te verstaan siende dat ons 1 van 3 groepies gaste daar was. Op die laaste aand is ons nie kennis gestel dat die restaurant en kroeg nie oop was nie - want ons was die enigste gaste daar en hulle het die personeel huis toe gestuur. Die geriewe in die kamers is beperk so ons het nie 'n yskas gehad om goed koud te hou nie, dit sou net 'n lekkerte gewees het, maar nie vereiste. As jy sou wou TV kyk pak eerder jou laptop/iPad in, die WiFi is great, die TV-kanale is beperk en opvangs is sleg. Ek sal wel weer daar bly, want ek glo hierdie plekke kort net nog ondersteuning in moeilike tye en dat alles sal verbeter sodra mense weer kan reis en toeriste weer volop is. Baie dankie vir 'n goeie, gemaklike naweek.

Jaco V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Lekker geslaap.

Floreat is baie goed geleë en bekostigbaar. Ek het die diens geniet en die personeel was vriendelik en bekwaam. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan hê is dat die meer eksotiese disse meer aandag kan geniet. Die "Trout" was glad nie goed voorbery nie, en so ook die prawns. Die ander disse en ontbyt was eerste-klas.

Thembi Cynthia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thembi Cynthia M

Nice but disappointed about the Jaccuzi.

Jaccuzi should be free and the 6 sleepers should be 2 bathrooms.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Hi Thembi,
Thank you for taking the time to post your review of your recent stay with us.
We regret that all was not as expected.
We do feel that we personally assisted your group, as best we could as you were not happy with a few things.
We do not advertise any 2-sleeper bathrooms, as we don't have this. Our Health Spa menu gets sent to all customers that pre-books so they can see what services we offer.
We are not able to offer this as free service, as the Health Spa is a separate company.
We always try to improve our services and standards where we can, as to ensure all of our guests are happy at all times.

Floreat Riverside Lodge
Claudia T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia T

Geraas, duur en onplesierig.

Geraas van gaste is te veel. Die kroeg en restaurant het die meeste van die items nie beskikbaar gehad nie.

Thami S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thami S

We loved the location, perfect view.

There was a leaking air conditioner right at the door of the unit. It was pouring a pool of water. We called maintenance to come and fix it. The technician said it is fixed it won't leak again. To our surprise it got worse, we nearly fell from that wet floor. It was really not nice to see and the TV no channels at all. It was not showing anything at all.

Elfreda O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elfreda O

Baie lekker

Plek is goed, maar nêrens waar jy kan sit in son en voëls kyk nie. Koud en klinies. Wil meer persoonlike ruimte hê. So jammer vir die fantastiese plek wat toerbusse akkommodeer.

Paul B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

'n Vinnige oornag

Was n "lastminute' bespreking. Baie vriendelike diens en Kamers baie ruim en skoon.

Heinrich J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich J

Netjiese fasiliteite en goeie etes.

Sien sterre.

Jerida M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerida M

It was a lovely stay!

We did not use any of the below services, hence the one star rating.

Barbara H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara H

Friendly but disappointing. Advertised picture was not what we found.

Toilet seat was broken, not enough cups or cutlery for all 5 of us to use at the same time, asked for a fixed kettle as ours was broken, reception promised to deliver but we went to the reception an hour later to fetch the smaller kettle. Swimming pool? What swimming pool? They were currently putting in a new one. Maybe this was the reason for the discounted price, but we should have at least been fore-warned.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thinus D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus D

Nie op standaard nie.

Goed ontvang by ontvangs. Slegs twee glase in eenheid wat 5 mense moet huisves, Nie genoeg handdoeke vir aantal gaste nie, geen braai toerusting in selfsorg eenheid nie. Van die beddens het nie bo-lakens gehad nie. Vir 'n drie ster gradering, moet hulle baie beter doen.

Frank C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frank C

Glad nie soos verwag nie.

Die foto's is baie misleidend. Het die eerste aand nie die kamer gekry wat bespreek is nie en die TV se remote en aircon het nie gewerk nie, daar is ook nie afdakke vir almal se karre nie. Ek moes die volgende dag skuif na n ander kamer waar dit bietjie beter gegaan het. Plek lyk glad nie soos op foto's nie. Ek sal dit nie beskou as n lodge nie, meer as n gastehuis. Voor die gaste inbook moet daar gekyk word dat als werk. Personeel is darem behulpsaam.

Ray S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ray S

Bad admin.

Admin is disorganised, the room has faulty aspects and the restaurant is extremely slow with service.

Elizma D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elizma D

Teleurstellend.

Diefoto's is misleidend. Dit is glad nie die geld werd nie. Die kamer het 'n reuk en die voorkoms is teleurstellend.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Liewe Elizma,

Ek vra onverskoning dat julle tydjie hier nie tot op julle standaard was nie. Ons het verskillende tipe kamers. Ons standaard kamers is ons goedkoopste kamers en is uitgerus met die basiese komponente wat mens nodig het om te slaap.

Ons is besig om te opgradeer en ons kamers toe te rus met nuwe beddens en so voorts.

Groete
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Tertia-louise M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia-louise M

Ontspannend, heerlik! Baie skoon, netjies.

Dit was 'n wonderlike vakansie. Ons sal definitief weer gaan, diens uitstekend, vriendelik, as jy wil rus, is hierdie die plek vir jou! Baie dankie vir uitstekende diens!

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Liewe Tertia-louise,

Baie dankie vir jou terug voer. Ons is baie bly julle het jul tydjie hier by ons geniet.

Groete
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Portia M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Portia M

We had a wonderful stay, the service was on point, they go out of their way to make sure the customer is happy.

The stay was wonderful but they can improve on the breakfast serving. The breakfast does not have much variety. All in all, I give it a 4 out of 5!

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Dear Portia,

Thank you so much for your wonderful review. We hope to see you soon.

Sincerely
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Susan A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan A

Dit was stil en rustig en mens was skaars bewus van ander gaste.

Die verblyf is aangenaam en gerieflik. Dit sou gaaf wees om beter beligting by die spieëltafel te hê, sowel as 'n tafeltjie of bank in die badkamer om jou klere op neer te sit. Die kamer is daagliks deeglik skoongemaak. Die restaurant se kos was baie lekker. By ontbyt was die tou soms 'n bietjie lank, dit sou goed wees as daar meer personeel teenwoordig kan wees om te help met eiers bak of omelette maak as die restaurant baie besig is. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Dear Susan,

Your feedback is of great value, and we appreciate it very much. We will definitely attend to the needs in the room as well as the staffing situation in the restaurant.

Warm regards,
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Zanele N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zanele N

Had an awesome stay.

Very beautiful and quiet place. I highly recommend it.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Hi Zanele,

Thank you so much for your great review. We are very pleased that you enjoyed your stay, and we hope to see you soon.

Kind regards,
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Cristo R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cristo R

Die kamer was nie soos bespreek nie.

Die kamer was 'n groot teleurstelling.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Dear Cristo,

Thank you for your feedback. I do apologize that the room was not as expected.
We are working on a few things at the lodge, to make it more enjoyable and upgrades are also being done.

Kindest regards,
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Sunel V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sunel V

Aangename wegbreek.

Alhoewel ons baie lekker gebly het, voel ek die prys per kamer is heeltemal te hoog vir wat 'n mens kry. Daar was tee- en koffiemaakgeriewe maar letterlik net 1 sakkie koffie per persoon. 'n Klein yskassie sou ook gerieflik gewees het. Die geboue kort 'n boetjie opknap. Personeel was egter baie hulpvaardig en vinnig om te help.

Riaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V

Teleurgesteld.

Het vir drie mense geboek, het gevra vir 'n dubbelbed en enkelbed en het twee single beddens wat teenmekaar gedruk was gekry. Geen braaigeriewe nie!

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Carla B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carla B

This place is run down.

The doors won’t lock. Everything is so old and tethered (drapes, tablecloths, cutlery, bedding) it’s falling apart. We received horrid old swimming towels as bathroom towels. I’d steer clear of this establishment - it’s not value for money at all! A huge disappointment for what we paid. Quite shocked at how run-down this establishment is. Really not a great stay.

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Dear Carla,

Thank you for your feedback.

I would like to apologize for the inconvenience. We bought new towels at the end of 2018 so I don't understand why you there were swimming towels in your room. We did not receive any complaints that I am aware of or that was logged in our book.

Our property was built in 1960 which makes the architecture 60's architecture. With that, we are a 3-star lodge and we comply with the criteria for a 3-star lodge.

We are upgrading our rooms and refurbishing our rooms block by block.

Regards
Nadia

Floreat Riverside Lodge
Maryna D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna D

Nie baie skoon nie.

Die plek lyk glad nie soos die foto's nie. Moes lank wag vir ons kamer, want hul het ons s'n vir iemand anders gegee. En hul swembad stink.

Johan H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie lekker gekuier.

Sal weer bespreek.

Refilwe R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe R

Curtains in some rooms need to be changed. The staff are wonderful.

The staff are wonderful. The scenery is superb.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Oud en benodig bietjie aandag.

Wooneenhede is bietjie oud, kort opgradering, netjies en skoon.

Anel S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anel S

Dit lyk nie soos op die web nie - glad nie!

Baie oud, dreine geblok, die vloer sal beter slaap as die beddens, gordyne en meubels is nie soos op web nie, daar was plastiek tafel en stoele - nie soos op die foto nie.

Trudie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C

Dit was aangenaam en bekostigbaar en 'n lekker ontbyt!

Ons het 'n goeie en vriendelike ontvangs gekry. Dit is 'n baie mooi plekkie en het regtig waarde vir ons geld gekry. Die ontbyt was baie lekker - hulle het 'n goeie verskeidenheid om van te kies. Die plekkie is ook baie sentraal geleë sodat jy sommer maklik na al die mooi plekke toe kan uitry. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Lucille L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille L

Very friendly staff members.

Enjoyed our stay, housekeeping very up to date. Will recommend Floreat to friends and family!

Floreat Riverside Lodge se terugvoer

Thank you for the positive feedback received, it is much appreciated.

Floreat Riverside Lodge
Pw H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pw H

Gerieflik, netjies. Die personeel was baie hulpvaardig en tegemoetkomend gewees.

Die akkommodasie was netjies en gerieflik. Die kos was baie goed. Floreat was goeie waarde vir geld.

Leacia P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leacia P

In desperate need of a facelift.

We had to get accommodation for the long weekend. First the good points: If you bath at night, there is instant hot water. The restaurant's food is delicious. And as breakfast was included there was a wide variety to choose from and once again it was delicious. The towels were in good condition. Our waitress named Josefine was friendly and helpful. Points they should work on: You must figure out how the TV works, no remote. The rooms are outdated as well as the aircon. The décor dates back to the eighties and is falling apart. The bath/ shower needs some explanation to operate and it leaks water. If you bath in the morning, pray that you have water to use. The swimming pool is so tiny in comparison to the lodge. My pillow had mildew on. The gardens are full of weed. Once they attend to these matters it can be a very nice lodge.

Leynette V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leynette V

Very disappointing.

The staff were very welcoming. The buildings seemed to be outdated and not very well maintained. The chalet was a real let-down. The interior design was among the worst I have ever seen. It was cold and poorly thought out. There were no carpets in any of the rooms, which made the chalet even colder. The layout in the bathroom was terrible. Completely impractical and would definitely need to be changed. The place has a lot of potential but is in dire need of an upgrade.

Trudie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Trudie V

Underrated.

Die kamer was ok maar die website skep 'n wanindruk van hoe die plek regtig is. Die aircon in die kamers het nie gewerk nie en die kussings op die beddens was oud en sleg onderhou. Die plek het potensiaal maar vir die hoeveelheid geld betaal was dit nie goeie waarde vir geld nie.

Teresa G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa G

Alles beskikbaar sou ons die dag nêrens wou ry nie.

Baie sentraal geleë vir aktiwiteite en besigtigings rondom.

Ilse V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Pragtige omgewing, almal vriendelik en kos is uitstekend.

Ek sal net verkoeling in kamers sit al is dit dak- of staanwaaier. Daar is ook nie 'n klein yskassie nie en so kon ons nie ons melk en water koel hou nie.

Erich A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich A

Perfekte ligging. Skoon en netjiese kamers. Heerlike ontbyt!

Die ligging is perfek teen die rivier en bied 'n lieflike uitsig oor die berge. Kamers lyk ouerig van buite, maar is skoon en mooi opgedoen binne. Diens was baie goed. Ontbyt is heerlik. Ook veilige verblyf.

Riaan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vir 'n enkelnag-oorslaap was dit goed.

Die hotel-tipe ontbyt was heerlik en van hoë gehalte. Dit was baie aangenaam. Kamers ruim en voldoende vir een aand of 'n paar nagte.

Wilhelm B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm B

Comfortable and value for money.

We stayed for 3 nights over Easter weekend. The rooms are comfortable, and leave nothing wanting. The breakfast was superb and we were spoiled for choice. However, the dinner a-la-carte menu is a tad on the expensive side. Otherwise, our stay was really pleasant!

Lukas V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lukas V

Twee dae in tydens Sabie-Pelgrimsrus toer.

Die ligging en uitsig is puik en ons het ons tyd terdeë geniet. Die fasiliteite by Floreat is egter besig om tekens van verweer en ouderdom te wys. Verder was dit vir ons nogal skokkend om die tweede oggend aan te sit vir ontbyt en uit te vind daar is geen spek beskikbaar nie. Die probleem is wel aangespreek en ons het elk 'n bord spek ontvang om aan te eet as nagereg. In opsomming, die prys vergelyk met die van 'n drie- tot vier-ster hotel in die stad terwyl die fasiliteite, kamers en gehalte van die kos nie op dieselfde standaard is nie. Die personeel is egter baie behulpsaam.

Riana S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riana S

Web site is misleading.

Towels and bedding was very old. Towels even had holes in it. Altough the towels were shabby, we enjoyed a lovely breakfast and the place was clean.

Marize F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marize F

Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Die beddegoed is vuil en stukkend en vol gate. Dieselfde met die handdoeke. Hulle moet regtig daaraan dink om op te gradeer. Kan nie glo hulle is 3 ster gegradeer nie.

Niki D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki D

Sal definitief weer daarheen gaan.

Sal Floreat Riverside Lodge definitief weer besoek. Vandat ek en my sister ingeklok het, tot ons vertrek het was die diens uitstekend, die peroneel vriendelik en behulpsaam, en die stilte en rustigheid in die Lodge het my beïndruk. Die ontbyt was uitstekend en die restaurant se disse perfek. Komplimente aan die Sjef. Baie dankie aan die personeel en bestuur.

Enock B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enock B

Quite nice place to stay. Very relaxing and quiet.

High class and have already recommended to my friends.

Derek C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derek C

A very relaxing stay! Staff friendly and helpful. Accommodation great.

Had a great stay, very relaxing. Noticed they were busy with renovations and additions, which is a good sign.

Wilna D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna D

Beter kommunikasie t.o.v WiFi en aktiwiteite wat beskikbaar is.

Baie rustig en stil.

Yolande H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande H

Die kamers was bitterlik vuil en die eetsaal ook nie veel skoner nie.

Baie onaangenaam gewees en veral as ek so baie moes betaal ook.

Rosemary M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M

The place was welcoming & enjoyable.

We enjoy our stay at Floreat, the staff were friendly & kind. I hope to return again one day. Thanks.

Kabelo D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo D

Felt like home

Most welcoming personnel, very nice place.

Tshete M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshete M

It is a very nice and beautiful place

Floreat riverside lodge is a nice place to stay and it is next to most points of interest. What I also loved was that it had an information desk about all the places to visit and things to do in Mpumalanga. Thank you guys, till next time!!

Chris W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Waarde vir geld en ontbyt was great!

Dit was 'n baie aangename ondervinding. Almal het dit baie geniet, en ons sal beslis weer kom.

Annatjie K - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie K

Just the best

It's always pleasant to stay at Floreat Riverside Lodge. We enjoyed our time here a lot.

Phillip V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip V

Het dit baie geniet.

Die kamer was mooi skoon en al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, maar die TV-ontvangs was swak en ons sou graag meer TV-kanale beskikbaar wou he. Ons kon bv. glad nie rugby kyk nie. Daar moet gelet word op die kamers se geisers - as daar in 'n ander kamer water getap word, maak dit so 'n groot geraas dat mens nie kan slaap nie.

Dewald C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald C

Baie lekker!

Mooi, netjies en baie goeie diens.

Eugene V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene V

Die verblyf was gepas vir ons doel om 'n naweek weg te kom.

Die diens en ontvangs was goed en alles was in plek met ons aankoms. Die kamer was skoon, maar met die reën het die dak op verskeie plekke gelek. Die ontbyt was beperk, maar van 'n goeie gehalte en op tyd bedien. Die Lodge het baie werk nodig op verskeie plekke, maar ons sal wel daaraan dink om terug te gaan.

John P - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John P

Good place,

Good place, well priced - needs some small changes such as blue lights in bath room.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 196 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Lydenbergpad 103, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3192a7da1b65170b2456897c24dd95a5396296f56126b437069718f713f72d01f0c77dd88e8945cf23ca03c1fa760380cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 81 5 1 4 103 Old Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.092095 30.773328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang