Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Florida Park Hotel

  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Florida Park Hotel is in die hartjie van Durban in Floridaweg geleë. Dit is naby groot hoofweë geleë en net 'n paar minute van die Greyville-renbaan, die Durban-uitstallingsentrum, die ICC, Ushaka Marine World, die SSK en die sportstadions af geleë. Ons het 36 dubbel- of driepersoonskamers asook vier ruim suites.

Die kamers bied beide 'n stil sofistikasie en 'n professionele elegansie en sommige het uitsigte oor die stad. Elke kamer is standaard met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, lugversorging en kamerdiens. Die suite het slaapplek vir vier mense met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n tussendeur-kamer met die hoofkamer wat 'n dubbelbed het en 'n ekstra kamer met 2 enkelbeddens.

Die Florida Park Hotel is die ideale verblyfbestemming vir sakemanne en ontspanningsgaste. Van die beste restaurante in Durban is reg voor ons deur. Die Florida Park Hotel beloof om jou Durban-ervaring 'n onvergeetlike en genotvolle een te maak met al die geriewe wat jy van hierdie unieke African Chic-boetiekhotel verwag.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Florida Park Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida Park-weg 170, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e1195d2a25e57d62b28e76f6a6cbd60ddb7866022eead170145b3521dd43643acdef122eeec0ae7a6e79afd54fc91a45dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 170 Florida Park Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.832813572337 31.016871686512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang