Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Florie se Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Florie se Huis is 'n gerestoureerde selfsorgplaashuis teen die Ou Dutoitskloofpas in die Paarl, op 'n werkende plaas waar wingerde, pruime, suurlemoene en olywe verbou word.

Hierdie elegant gemeubileerde huis het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n ruim, volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het oorgenoeg spasie vir gaste om te eet en te ontspan, saam met 'n binnenshuise kaggel. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n houtvuurbad en 'n ingeboude braai omring deur ou eikebome, wat uitkyk oor wingerde, die Taalmonument, Tafelberg, die Paarl Klip en die dorp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die plaas is geleë aan die voet van Middagberg, langs Wildepaardejachtrivier. Gaste kan bergroetes stap en selfs in die natuurlike poele in die rivier swem. Daar is baie grondpaaie op die plaas om te stap, tussen die wingerde en boorde.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 Plaas 863, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750d036e679e2ce506a42fcaead87d6b271ca43332d3aaf74fa6dc0b10be3e11980e6f8d85e2dbd7630f3750dacb3395c0a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) Portion 2 Farm 863 Mineral Springs Farm 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.751205087664 19.035909896425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang