Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flow @ Tides Glamping

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gideon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Enjoyed our stay. Would recommend. Very enjoyable. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Thanks for the review, Gideon! We look forward to welcoming you again in the future. Kind regards, Dianke

Gaynor G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustic, peaceful, relaxing, safe, pleasant, affordable home away from home. Firstly, this is an amazing holiday destination. Absolutely everything was provided; you only needed to take food. The host was an amazing, made everything comfy for us since before we arrived and after. The facilities were all clean and easy to use, including the bedding. Definitely home away from home, way more relaxed and nature-filled. Thank you for sharing your beautiful home with us. Regards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Thank you for your lovely review, Gaynor! We're delighted you enjoyed your stay and found everything you needed. It's wonderful to hear you felt at home and appreciated the cleanliness and comfort. We hope to welcome you back soon! Kind regards, Dianke

Cari V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect getaway place for a weekend! Best weekend ever! Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Cari, Thank you for the great review! We're very happy you enjoyed your stay at Flow @ Tides Glamping. We look forward to hosting you sometime in the future again soon. Best regards, Dianke

Bonny P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Excellent value for money, a real gem. This is such a lovely venue, remote but close enough to go for a weekend. A perfect choice for a group of friends. The facilities go above and beyond for glamping. Lovely firm beds, tea, coffee and treats. Such an amazing place, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Bonny, Thank you for the wonderful review! We're thrilled you enjoyed your stay at Flow @ Tides Glamping. We look forward to hosting you again soon. Best regards, Dianke

Jean D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Exceptional! This venue has everything you need for a getaway from the city. Flow@ the Tides has everything you need for a quiet retreat from the city. We spent most of our time in the wood-fired hot tub, and the night sky was a real treat. The venue has a magical feel to it, and our entire group was wowed from the moment they walked in. The check-in was smooth, the host made us feel welcome upon arrival, and even provided us with affordable wood, saving us the hassle to buy elsewhere. I would highly recommend this place for larger groups, which has all the amenities you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Jean, Thanks for the great review! We're extremely happy that you enjoyed your stay with Flow @ Tides Glamping. We look forward to hosting you again in the future. Kind regards, Dianke

Daniëlle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Amazing. Wonderlike plek, in die natuur, skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Daniëlle Vreeslik dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet en dat jy gelukkig is met jou ervaring by Flow @ Tides Glamping. Vriendelike groete, Dianke

Louna S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Absolute wonderlike ervaring! Besoek aan Flow @ Tides gedurende Paasnaweek 2024 was fantasties. Die hele perseel is so goed uiteengesit en super netjies en skoon. Ekstra hout was beskikbaar teen 'n minimale koste en was spoedig afgelewer deur 'n baie vriendelike werker op die plaas. Ek wil 'n vriendelike versoek rig aan alle toekomstige besoekers aan Flow @ Tides. Hierdie vakansiegeriewe is 'n stukkie diamant en is daar soveel aandag gegee aan klein goedjies soos bv. skulpies wat hang bo elke glamping tent, stap paadjie wat versier is met skulpe, kombuistoerusting wat voldoen aan al jou vereistes en selfs 'n lieflike speelarea vir die kinders, kom ons hou dit so en pas dit op asof dit jou eie plekkie was. Ons gaan verseker weer in die toekoms van Flow @ Tides gebruik maak. Enigste voorstel: die oprig van 'n wasgoedlyn sal baie gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Louna Vreeslik dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet en dat jy gelukkig is met jou ervaring by Flow @ Tides Glamping. Die wasgoedlyn-voorstel word beslis geïmplementeer. Die eienaar, Werner, het elke laaste dingetjie self gebou en opgestel, tot die laaste klein skulpie ingesit en gehang. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete, Dianke

Sascha-lee S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantastic. My friends and I thoroughly enjoyed our time at Flow @ Tides Glamping. The host's communication was exceptional, always available to help with any requests, although we didn't have many. This retreat truly feels like a second home, offering numerous cozy spots to unwind and relax. The cleanliness and amenities were top-notch, providing everything necessary; just pack your clothes and food for a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Sascha, Thanks for the awesome review! We're very happy that you enjoyed your stay with Flow @ Tides Glamping. We look forward to hosting you again. Kind regards, Dianke

Ilse K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wow! Dit was regtig 'n wonderlike naweek gewees. Die naweek by Flow @ Tides Glamping was regtig baie lekker. Ons het as familie baie lekker gekuier. Die feit dat jy heeltemal privaat is en die plek regtig baie netjies, skoon en veilig is, het ons verblyf net soveel lekkerder gemaak. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Ilse Baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verskriklik bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike Groete Dianke

Connor W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Doesn't get any better. Had a great time. The facilities are perfect, the hosts are very helpful. Highly recommend staying at Flow @ Tides Glamping - we will be going back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianke
Flow @ Tides Glamping
Hi Connor, Thank you for the awesome review! It was lovely accommodating you and your friends. We hope to see you again soon. Kind regards, Dianke

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dianke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe2482dbdb3d7adc037e460dfb967ad893b614be313bfea75f3c9fd3db05b5ed3932af4cec4f591a68f9ac581d2a62945251?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16) 12 5 1 5 R43 Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.647565535946 19.560870236832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang