Flow @ Tides Glamping
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R3 573 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Flow @ Tides Glamping bied glanskamp-verblyf waar gaste uit die stad kan ontsnap. Dit word deur bome omring en is net 7 km buite Pearly Beach geleë. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Daar is 5 glanskamptente wat elk 'n dubbelbed, bedkassies met laaipunte en beligting het. Daar is ablusiegeriewe met 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke. Let asb. dat die storte met 'n gasgeiser werk en slegs 1 persoon kan op 'n slag stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, kroeg en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 3 ekstra stapelbeddens. Gemaklike rusbanke en 'n TV met YouTube is beskikbaar. Hierdie verblyf word deur sonkrag aangedryf en maak van water wat uit die berge kom, gebruik en dit kan soms verkleuring veroorsaak.
Gaste het toegang tot 2 braai-areas en dit sluit 'n kaggel en 'n houtvuurplonspoel wat met bergwater gevul is, in. Daar is nog 'n braai-area by die Danskraal-kuierarea wat ook gemaklike rusbanke en 'n pooltafel wat met munte werk het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dianke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Flow @ Tides Glamping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang