Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flutterby Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charmain H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was baie lekker, rustig, skoon en gerieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is naby alles en baie gerieflik. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker, sal definitief weer daar bespreek as ons Potchefstroom toe gaan. Baie mooi en netjies, lekker warm geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Flutterby Guesthouse
Sien uit om julle weer te sien!

Dimakatso D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The best moment. It was the best weekend ever. I enjoyed each and every moment I had. I'm thinking of coming during December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Flutterby Guesthouse
Thank you very much. You were lovely guests. You are more than welcome to come back.

Renell J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflik, veilig en waarde vir geld. Die verblyf was baie skoon en netjies. Die eienaar was vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige en veilige oornag plek. Vinnige terugvoer, vriendelike diens en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vinnig en effektief. Baie gebruikersvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fenomenaal, gasvryheid uit die boonste rakke! Dit was absoluut fenomenaal. Die eienaars was vriendelik en ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Flutterby Guesthouse
Hi daar. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê.

Jan A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Is netjies en skoon en die familie kamer is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien P
1 nag
5.0
Apr 2024

Word wakker met die voël lewe in jou ore. Wonderlike gevoel. Super kan nie beter beskryf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte oornag of selfs vir langer. Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen, daar is veilige parkering (ons het nie nodig gehad om twee weke se vakansie uit te pak nie, net ons oornagsak) en ons was hartlik ontvang en in-en-uitgeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherstraat 13, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df28befb788c41393c02476909c1f397947f932103a4a54422fd81399a615dc9e10905ad3b082c5a800182c9671dbf2295a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 13 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7108973 27.1159735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang