Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flutterby Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Flutterby Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charmain H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Dit was baie lekker, rustig, skoon en gerieflik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is naby alles en baie gerieflik. Sal dit hoog aanbeveel.

Yolande V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Baie lekker, sal definitief weer daar bespreek as ons Potchefstroom toe gaan.

Baie mooi en netjies, lekker warm geslaap. Baie dankie.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Sien uit om julle weer te sien!

Flutterby Guesthouse
Dimakatso D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso D

The best moment.

It was the best weekend ever. I enjoyed each and every moment I had. I'm thinking of coming during December.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Thank you very much. You were lovely guests. You are more than welcome to come back.

Flutterby Guesthouse
Renell J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renell J

Gerieflik, veilig en waarde vir geld.

Die verblyf was baie skoon en netjies. Die eienaar was vriendelik, hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons het heerlik gebly.

Roelof P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof P

Rustige en veilige oornag plek.

Vinnige terugvoer, vriendelike diens en netjiese kamer.

Hanlie P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Vinnig en effektief.

Baie gebruikersvriendelik.

Luane F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane F

Fenomenaal, gasvryheid uit die boonste rakke!

Dit was absoluut fenomenaal. Die eienaars was vriendelik en ongelooflik behulpsaam.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Hi daar. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê.

Flutterby Guesthouse
Jan A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A

Fantasties.

Baie lekker gebly. Is netjies en skoon en die familie kamer is lekker ruim.

Annelien P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien P

Word wakker met die voël lewe in jou ore. Wonderlike gevoel.

Super kan nie beter beskryf nie.

Esme B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Perfekte oornag of selfs vir langer.

Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen, daar is veilige parkering (ons het nie nodig gehad om twee weke se vakansie uit te pak nie, net ons oornagsak) en ons was hartlik ontvang en in-en-uitgeboek.

Benita B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B

Home from home.

Baie gerieflik en netjies!

Marietjie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Netjies, skoon, sonder beurtkrag, 'n ware juweel.

Ek besoek Potch af en toe en moet oorslaap. Flutterby het aan al my behoeftes voldoen en die lekker is dat beurtkrag nie 'n probleem is nie aangesien hul solar het. Ek was in die hittegolf tyd daar en die kamer is koel met 'n lieflike dakwaaier. Baie skoon en netjies en privaat met 'n deur uit in die tuin.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Hoop om jou gou weer te sien.

Flutterby Guesthouse
Esme G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Heerlik gerus.

Ons kan Flutterby aanbeveel by ander. Skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is. Rustige omgewing.

Martin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Great, heavenly and quite just what we needed and went for, restful place.

We had an awesome stay here. Everything was as we expected it to be. Well done Heid and Henk. We will definitely be back soon.

Andre D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Funksioneel en koste-effektief. Vriendelike ontvangs.

Gawe ontvangs, veilige area.

Annika M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika M

Dit was 'n heerlike naweek, ons het lekker ontspan.

Ons het baie lekker gebly.

Jaco M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Lekker geslaap.

Ja, netjies en skoon.

Gerhard M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Voldoende vir oornag.

Die gasheer/gasvrou was nie beskikbaar aangesien hulle met vakansie weg was. Dit is 'n gewoel om van die parkeering af reg om die huis te moet loop met bagasie. Die WiFi was totaal buite aksie en selfs MTN het geen sein in die kamer nie. Ons moes dorp toe ry om te skakel en boodskappe te ontvang. Die TV in die vertrek direk langs die kamer is 'n groot steurnis, veral as dit hard aangeskakel word.

Bianca L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Quick stay over in Potch.

Friendly and welcoming family. Beautiful garden and outside area. Rooms were nicely set out. Will definitely recommend this peaceful place.

Jr D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr D

Vriendelik, skoon, netjies, gerieflik.

Oornag al 'n paar jare hier. Sal vir enige iemand aanbeveel. Tops!

Brunhilde D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilde D

Baie lekker.

Net wat ons nodig gehad het na 'n lang warm dag langs die atletiekbaan. Vriendelike mense en kon lekker swem. Die plek was skoon en netjies.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Nogmaals dankie vir jul ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien

Flutterby groete

Flutterby Guesthouse
Danette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette V

Heerlike netjiese verblyf.

Ons het so lekker gebly, baie dankie!

Jannie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Lekker bed.

Lekker kussings. Lekker stort. Stil omgewing. Sal enige tyd weer gaan.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Sien uit om julle weer te sien!

Flutterby Guesthouse
Paul S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Comfortable and had everything one could need.

Great spot, including a braai area and we will book it again if returning to Potchefstroom.

Albert C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies.

Het by Flutterby Guesthouse oorgeslaap vir n sakegeleentheid. Die verblyf is meer as wat ons verwag het en sal in die toekoms hulle weer gebruik.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is altyd welkom!

Flutterby Guesthouse
Katrien En Paul S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien En Paul S

Verwagtinge oortref.

Baie dankie Heidi vir julle vriendelike diens, baie skoon en netjiese plek. Julle het aan alles wat mens moontlik mag nodig hê gedink. Ons het ongelukkig net een aand oorgebly, maar sal definitief weer daar oorbly — goeie WiFi en sonkrag natuurlik ekstra bonuspunte met tieners saam!

Jaco J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Wow baie mooi netjies.

Alles wat ons nodig gehad het en meer.

Annie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie P

Great hosts.

Travelled to watch a friends concert at the university, was proximity, good comfortable accommodation.

Albe S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S

Fantasties, netjies, gerieflik, waarde vir geld en baie vriendelike personeel.

Baie mooi en skoon, waarde vir geld.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Sien uit om julle weer te sien.

Flutterby Guesthouse
Debbie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Verblyf was voldoende.

Het voldoen aan ons vereistes.

Yolanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Netjies, vriendelike eienaar, baie gerieflik.

Baie oulike verblyf. Die eienaar het ons baie tuis laat voel. Baie gerieflik geleë naby die NWU. Vreeslik netjies en veilige parkering.

Cheryl M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M

As always a very pleasant stay.

I have stayed at Flutterby Guesthouse a couple of times whilst on business. Flutterby Guesthouse always provides a clean, friendly and safe environment.

Morne G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

Baie lekker gebly - perfek vir ons doeleindes.

Flutterby het alles verskaf wat ons nodig gehad het vir die aand wat ons daar gebly het om 'n troue by te woon. Baie netjies en modern met 'n heerlike groot stort. Dankie vir 'n lekker plekkie om te oornag.

Ben L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

'n Gastehuis in sy eie liga.

Van ons aankoms is ons soos elite behandel en die pragtige woonstel is volledig toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons het die laaste 10 jaar seker 50 gastehuise gebruik en Flutterby oorskry almal sover dit gasvryheid, netheid, uitleg en diens aanbetref - die vars melk in die yskas was net die kersie op die koek.

Cheryl M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M

As always, very good. A welcome rest after a hard day's work.

Great location, very clean with very friendly accommodating hosts. The pool was lovely and the garden is pleasant to sit and relax in. Well-equipped kitchen, best of all is the solar!!! So no worries with load shedding. Will definitely stay there again.

Milton M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milton M

Nice place to stay at, no loadshedding.

Beautiful place to stay at.

Mietze D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mietze D

Net wat mens nodig het.

Flutterby Gastehuis is 'n eenvoudige, maar goeie verblyf-opsie. Danksy sonpanele is daar nie beurtkrag nie, daar is 'n goeie, gratis WiFi verbinding, en met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel is dit ook great vir selfsorg behoeftes. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Hoop om jou gou weer te sien.
Heidi,
Flutterby

Flutterby Guesthouse
Hester K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester K

Rustig, verfrissend en baie lekker!

Ons het so rustig gebly en daar was geen probleme nie. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand wat in Potchefstroom wil oornag vir 'n paar dae. Dit is veilig en stil in die omgewing.

Herman K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K

Totaal geskik vir een of twee nagte se verblyf.

Baie geskikte verblyf, naby Mooirivier Mall, naby restaurante en sentraal. Vriendelike ontvangs.

Makwena N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Makwena N

Exceptional.

Service was exceptional, more than expectations.

Jaco S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Uitstekende waarde vir geld.

Ontvangs was maklik. Die kamers pragtig. Personeel vriendelik. Alles wat 'n mens nodige het.

Benita R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R

Awesome!!

Mal oor die plekkie, sal nie weer op ander plek oornag in Potch nie. Alles is daar, skoon, netjies, ruim en baie veilig. Sien julle weer! Baie dankie vir die gasvryheid.

Adele Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele Y

Ons het 'n groot verwelkom ontvang. Voel soos familie.

Die plekkie is baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik. Dis veilig om daar te slaap en jou motor te berg. Wat nog lekker was, loadshedding was daar maar ons het van niks geweet nie. Ons sal weer in die sakpas plekkie kom bly.

Magdel G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel G

Gerieflik sonder loadshedding.

Baie netjiese verblyf met veilige parkering sonder enige kragonderbrekings. Paar minute se ry vanaf die universiteit. Dit was ideaal.

Sarina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Wat 'n fantastiese en heerlike ervaring.

Alles was perfek en het al ons verwagtinge oortref. Heerlike verblyf en baie netjies en gemaklik.

Tommy R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy R

Dit was netjies en skoon.

Daar is niks om te sê nie, dit was perfect vir ons behoefte.

Meléne V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meléne V

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Ligging is in stil gebied maar steeds naby aan alles.

Netjiese en gerieflike verblyf. Privaat.

Cheryl M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M

Comfortable, relaxing and safe, beautifully clean well equipped room.

The stay at Flutterby Guesthouse was great. We were greeted by the owner and made to feel at home. The rooms are exceptionally well maintained with new additions and a revamp. The location felt safe and we felt secure behind a locked gate. The area is quiet and easily accessible to the N12 so easy from a business perspective.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Thank you for your support. Flutterby Team

Flutterby Guesthouse
Anita H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Baie lekker blyplek met baie vriendelike eienaars.

Ons het dit baie geniet om by Flutterby Guesthouse te bly.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Dankie Anita, dit was lekker om julle te ontmoet. Henk en Heidi

Flutterby Guesthouse
Leander S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander S

Baie vriendelike diens met uitstekende geriewe en veiligheid.

Flutterby Guesthouse is gerieflik geleë en bied 'n baie skoon en veilige omgewing. Die eienaar het uit haar pad gegaan om seker te maak ons word hartlik ontvang en daar was genoeg, veilige parkeerplek vir ons voertuig en boswa. Die uitleg en geriewe was uitstekend vir ons gesin van 4.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Henk en Heidi

Flutterby Guesthouse
Selwyn A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn A

It was awesome.

The guesthouse and services were tops.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Selwyn.

Flutterby Guesthouse
Beatrice V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice V

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf in 'n mooi, netjiese en skoon eenheid.

Die 4-slaap eenheid het perfek vir ons gewerk, aangesien ons drie volwassenes was. Die ligging was ook goed en dit was vinnig en maklik om by NWU kampus te kom, waar ons, ons dogter se gradeplegtigheid bygewoon het.

Boitumelo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

A very pleasant stay. Got more than what a paid for. Bravo to the host.

We stayed in a family unit. It was more than we expected and definitely more than we paid for. Their kitchen made us feel we are at home. The unit also has a dinette were we could enjoy our meals. The rooms are very clean. We really enjoyed our stay there. I will definitely recommend Flutterby Guesthouse to my family and friends.

Erika L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Regtig blessed!

Ons gashere was wonderlike mense en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel, sal die gastehuis aanbeveel dubbel en dwars. Ons het vreeslik lekker gebly. Nogmaals dankie vir die hulp met ons voertuig wat probleme gegee het, niks was ooit te veel nie, waardeer dit opreg. Seën vir julle as gesin.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jul hier by ons te hê

Flutterby Guesthouse
Beverley K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K

Welcoming and homely.

We enjoyed our overnight stay in the family unit. A lovely neat guest house with a friendly host. We also enjoyed the use of the braai area and pool.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Henk en Heidi

Flutterby Guesthouse
Nicolette M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Alles was puik en die eienaars het ons baie tuis laat voel.

Ek sal aanbeveel dat hulle dalk net nog 'n spieël in die kamer sit aangesien ek bietjie gesukkel het om my hare te blaas sonder een.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Ons sal verseker n plan met n spieël maak

Flutterby Guesthouse
Daniele J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniele J

Dit was baie lekker. Skoon en vriendelike mense.

Dankie vir 'n lekker kuier.

Annel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel V

Vriendelik en pragtig.

Ongelooflike mooi plek met die vriendelikste gasheer. Sal altyd daar tuisgaan as ons in Potchefstroom oorslaap.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die goeie verwysing, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet,

Flutterby Guesthouse
Marizanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanda S

Baie lekker gebly. Alles was 100%.

Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Stefan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C

Aangename ervaring: Vriendelike ontvangs en skoon, netjiese verblyf.

Ons sal weer oorbly, want die vriendelike eienaars bied 'n netjiese, bekostigbare oorslaapplek.

Colleen K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen K

Baie skoon en nietjies.

Pragtige plek en so skoon jy kan van die vloer af eet. Ons het een nag oornag en dit was 'n plesier om oor te bly. Ek kan oor niks kla nie. Die WiFi was 'n ekstra bonus.

Elvin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvin B

Dit was baie aangenaam.

Baie rustige en aangename omgewing.

Lizette W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Netjies, skoon en 'n vriendelike gasheer en -vrou.

Alles was skoon en netjies en ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Dankie Lizette, jul gerief is ons sukses,

Flutterby Guesthouse
Kobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus B

Was ok, maar daar was 'n paar tekortkomings, wat moeilik maak om aan te beveel.

Daar was nie altyd warm water nie, so moes koud stort, geen spieël vir 'n vrou om hare te blaas of grimeer nie. Met al die reën was daar baie modder en water by ingang. Parkering vir 'n groter voertuig en omdraai nogal moeilik.

Ronelle J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Presies wat nodig is vir oornag, met dierbare gasvrye mense.

Skoon, netjies en beslis waarde vir geld. Eienaars was baie behulpsaam en gee uitstekende diens.

Elna B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Bitter aangenaam.

Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Baie gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige mense.

Sune D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune D

Definitief waarde vir geld! Puik diens en baie mooi.

Prys per nag vir die hoeveelheid mense is wonderlik! Baie vriendelike eienaars!

Meike S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meike S

Baie lekker en baie vriendelike ontvangs.

Baie lekker verblyf.

Lynette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Vriendelik, verwelkoming was uitstekend.

Baie vriendelik en profesioneel.

Flutterby Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was lekker om jul hier te hê. Kom gerus weer. Heidi

Flutterby Guesthouse
Paul K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Oulike gastehuis.

Die gesinseenheid is mooi en baie netjies. Ons verblyf daar was baie aangenaam.

Reuben M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben M

Amazing.

The hosts were so good to us.

Erika P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Skoon en netjies.

2 aande oorgebly sonder enige probleme.

Cecile F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F

Oulike plekkie

Heidi en haar man was baie gasvry en behulpsaam. Die eenheid was mooi netjies en net groot genoeg vir ons behoeftes. Het baie lekker gebly daar.

Susanna K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna K

Topgehalte-, netjiese en veilige -selfsorgeenhede. Heerlike ervaring!

Vriendelike diens en pragtige eenhede! Verblyf kan definitief aanbeveel word.

Melanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Baie lekker stil, rustig, veilig en netjies.

Baie lekker en opsigters is baie vriendelik.

Cassandra S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra S

Wonderlik en rustig.

Flutterby was wonderlik om by te bly! Hou so aan.

Marijke B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

Baie verwelkomend.

Ons was hanteer soos familie, almal was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was netjies en gemaklik. Sal vir seker dit aanbeveel vir ander.

Nicole S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, gemaklike bed.

Die mense is baie vriendelik en akkommoderend. Daar is fonteintjies en voëltjies wat 'n rustige atmosfeer skep. Die bed was baie gemaklik. Hulle het ook elke dag die kamer opgeruim; skottelgoedwas, vee en bed opmaak.

Mariana L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L

Baie baie lekker.

Baie gaaf en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherstraat 13, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df28befb788c41393c02476909c1f397947f932103a4a54422fd81399a615dc9e10905ad3b082c5a800182c9671dbf2295a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 13 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7108973 27.1159735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang