Flying Ostrich Guesthouse & Farmstall
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flying Ostrich Guesthouse & Farmstall is 'n selfsorghuis in Mariental, Namibië en spog met asemrowende uitsigte oor die rustige omgewing.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en komplimentêre WiFi.
Buite kan gaste 'n ingeboude braai geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle uitkyk oor die pragtige grasperk.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap
- Gaste dink Flying Ostrich Guesthouse & Farmstall het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keikanachab Ost-plaas, Mariental, Namibië, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang