Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fochville Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Fochville Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Beatrice M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice M

Was excellent.

Very pleasant stay. Nice and central location.

Melinda F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda F

Rustig, luuks en absoluut veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang! Alles is baie netjies en met baie sorg voorberei. Ons sal beslis weer hier kan tuisgaan!

Fochville Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit.

Fochville Guesthouse
Wendy N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy N

Baie lekker daar gebly.

Baie mooi gastehuis. Pragtige kamers. Skoon en netjies.

Fochville Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Wendy. Hoop om jou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie.

Fochville Guesthouse
Lieb L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L

Rustigheid.

Diens is goed, rustige area.

Hannno S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannno S

Dit was aangenaam en sal dit in die toekom oorweeg.

Die kamer was goed toegerus. Die ligging is net 'n bietjie afgeleë.

Karman W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karman W

Very clean, and nice place to stay.

Highly recommend to friends and family.

Fochville Guesthouse se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you soon

Fochville Guesthouse
Adam R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam R

Dit was baie lekker en rustig.

Baie vriendelike staf. Kamers is baie netjies en skoon.

Daleen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Aangenaam.

Dankie vir gasvryheid. Het goed gebly.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
El-zandri S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-zandri S

Wonderlike atmosfeer en netjiese kamers.

Akkommodasie was slegs vir oorslaap, maar die diens wat ons ontvang het van die personeel was vriendelik en hulle is baie behulpsaam. Ons besigheid sal beslis weer van die gastehuis gebruikmaak in die toekoms.

Leonie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie N

Pragtige gastehuis. Sal dit beslis aanbeveel.

Die diens is uitstekend en personeel is baie vriendelik. Kamers is baie mooi gemeubileer. En baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Adele F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Baie verwelkomend.

Baie lekker gebly. Alles vars en skoon. Heerlike ontbyt gehad.

Fochville Guesthouse se terugvoer

Dankie. Waardeer jou terugvoering.

Fochville Guesthouse
Heather L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather L

Perfect for what I needed.

Coming from JHB I'm used to more security everything locked up at all times, but perhaps Fochville is a safer town.

Koos C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos C

Verwelkomend, gemaklik, netjies.

Geen probleme, aangenaam, ruim kamer.

Maritza Y - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza Y

Tevrede.

Ontbyt was baie lekker, maar bietjie duur.

Louis C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Gasvry, netjies en bekostigbaar.

Baie lekker skoon plek. Ideaal vir oornagverblyf.

Tseliso R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseliso R

The place is nice. We enjoyed it.

There is no receptionist available all the times so we didn't know how to get in touch when we needed something. Maybe intercoms should be installed in rooms for easy communication or a bell at the reception area. We liked the place, it was clean and comfortable.

Jan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker, stil en rustig. Ek het oorgebly vir werk.

Baie lekker, stil en rustig. Ek het oorgebly vir werk by een van die myne in die Wesrand.

Hyla S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hyla S

Netjies, stil en voldoende vir wat ek wou hê.

Was in Fochville vir 'n begrafnis. Die gastehuis was baie netjies. Ons kon gerieflik slaap - ruim kamer gehad en lekker warm bad. Als wat ons nodig gehad het in ons hartseertyd. Die eienares was vriendelik en beskikbaar.

Mike S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S

Baie mooi en vriendelike gasvrou.

Die ligging is baie goed.

Diana S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Fabulous.

Ons was aangenaam verras met die plekkie, veral met die prys. Die ontvangs was hartlik en die kamers baie netjies, skoon en ruim. Badkamers het aan alle vereistes voldoen.

Barbara L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

We found the Fochville Guesthouse to be very comfortable, spotlessly clean and we were welcomed by the very friendly staff.

We were very satisfied with the way in which our booking was handled. We found the Fochville Guesthouse to be very comfortable, spotlessly clean and we were welcomed by the very friendly staff. We also found it to be nice and quiet. We will certainly make use of this guesthouse again should the need arise.

Dorothy S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Uiters vriendelike en fantastiese mense. 'n Tipiese home-away-from-home-ervaring. Luukse ontbyt en lieflike kamers. Wonderlike gasvroue. 10/10 vir seker. Ons sal terug wees.

Lezanne M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne M

Vriendelike diens, netjiese verblyf. Baie goeie waarde vir geld.

Fochville Guesthouse is baie netjies en goed geleë. Ek sal hul vir seker aanbeveel, ons het baie lekker gekuier.

Fochville Guesthouse se terugvoer

Dankie Lizanne. Hoop ons sien jul weer vorentoe.

Fochville Guesthouse
Jakes J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes J

Ontvangs was hartlik en voortreflik.

Wat ek graag sal wil aanbeveel is die volgende. Neem kennis dis 'n nuwe gastehuis. 'n Aircon of behoorlike waaier - ons kamer was baie warm en die dakwaaier het bittermin verskil gemaak. Dat bedlampies aangebring sal word - ons moes op die bed klim om die lampie se toutjie te trek vir lig en weer vir die afsit. Verder heel beïndruk.

Fochville Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jakes.

Ek sal aandag aan die bedlampies gee.

Daar is wel kamers met lugversorgers. Met jul volgende besoek vra spesifiek daarvoor sodat ons 'n regte plasing kan doen.

Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Groete
Fochville Guesthouse

Fochville Guesthouse
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABB6YbSpGnN5D0A8rUpalIjnEsEh43HHKq1NpUBDtJa7hm5qc2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2 Dahlia Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.478374 27.493578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang