Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fochville Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Beatrice M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was excellent. Very pleasant stay. Nice and central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, luuks en absoluut veilig. Ons is baie vriendelik ontvang! Alles is baie netjies en met baie sorg voorberei. Ons sal beslis weer hier kan tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Fochville Guesthouse
Dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit.

Wendy N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker daar gebly. Baie mooi gastehuis. Pragtige kamers. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Fochville Guesthouse
Baie dankie, Wendy. Hoop om jou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie.

Lieb L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustigheid. Diens is goed, rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannno S
1 nag
4.0
Feb 2024

Dit was aangenaam en sal dit in die toekom oorweeg. Die kamer was goed toegerus. Die ligging is net 'n bietjie afgeleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karman W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very clean, and nice place to stay. Highly recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Fochville Guesthouse
Thank you so much. Hope to see you soon

Adam R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Dit was baie lekker en rustig. Baie vriendelike staf. Kamers is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Aangenaam. Dankie vir gasvryheid. Het goed gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

El-zandri S
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Wonderlike atmosfeer en netjiese kamers. Akkommodasie was slegs vir oorslaap, maar die diens wat ons ontvang het van die personeel was vriendelik en hulle is baie behulpsaam. Ons besigheid sal beslis weer van die gastehuis gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABB6YbSpGnN5D0A8rUpalIjnEsEh43HHKq1NpUBDtJa7hm5qc2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2 Dahlia Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.478374 27.493578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang