Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Fonteine Park.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Roderique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very good. It was very pleasant close to all places of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

1 van die beste plekke sover vir my rustige area en veilige omgewing. Waarde vir geld. Die kuiertjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Dankie, Ben, waardeer. Kom weer na Jerusalem.

Stefaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig, vriendelik. Bitter vriendelike mense wat die woonstel uithuur, sal vir seker weer by hulle kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Baie dankie vir die resensie. Fonteine Park groete

Nelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het dit geniet. Dit was rustig en die ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Baie dankie, Nelia, vir jou resensie. Fonteine Park Groete

Rayniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker good gasvryheid tops. Ja, dit was goed. Die woonstel is goed uit een g. le.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie vriendelike mense en het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was baie rustig. Die swembad is mooi skoon. Ons het net baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en die plek is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Dankie vir 'n lieflike skoon plekkie! Alles wat mens nodig het vir 'n paar dae se oorslaap, is daar! Kon rustig slaap in 'n pragtige skoon bed en dan ruik die plek ook lekker! Aangename, vriendelike eienaar. Dit is ook loopafstand van winkels. Sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Dankie Flip vir die ondersteuning en resensie. Maak gerus weer n draai by ons, baie welkom. Groete Marilyn

Hendrika T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker plek vir 'n vinnige wegbreek. Baie vriendelike gasvrou, netjiese blyplek en baie naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Baie dankie Erika. Julle is net so great. Kom enige tyd weer. Dankie vir die resensie. Groete Marilyn

Dewald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gesellig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
A Fonteine Park.
Baie, baie dankie. Julle was baie oulike gaste. Maak weer so, julle is baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fb9361ba23d7e4e1aa225c629ca35b16a4a40a51dad804d4172e71330a9fccf24b4a60ef8e7c47f1a6037dede620287eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang