A Fonteine Park.
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Elmar L - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjies en ideaal geleë. Baie veilig.
Roderique V - Aug 2024
Algehele gradering
Very good.
Ben V - Jul 2024
Algehele gradering
1 van die beste plekke sover vir my rustige area en veilige omgewing.
A Fonteine Park. se terugvoer
Dankie, Ben, waardeer. Kom weer na Jerusalem.
Stefaan G - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, vriendelik.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Fonteine Park groete
Nelia O - Jun 2024
Algehele gradering
Het dit geniet.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie, Nelia, vir jou resensie. Fonteine Park Groete
Rayniel S - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker good gasvryheid tops.
Matthew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en het baie lekker gebly.
Hannes T - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Die swembad is mooi skoon. Ons het net baie lekker gekuier.
Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
A Fonteine Park. se terugvoer
Dankie Flip vir die ondersteuning en resensie. Maak gerus weer n draai by ons, baie welkom.
Groete Marilyn
Hendrika T - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n vinnige wegbreek.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie Erika. Julle is net so great. Kom enige tyd weer. Dankie vir die resensie. Groete Marilyn
Dewald H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gesellig.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie, baie dankie. Julle was baie oulike gaste. Maak weer so, julle is baie welkom.
Marius V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie geleë.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie, Marius, vir jouresensie. Dit was goed om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer. Julle was net so aangenaam. Groete, Marilyn.
Lucille C - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, genotvol, great tyd.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi Rulande was goed om julle te kon huisves. Baie dankie vir die ondersteuning. Groete
George S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Marilyn is baie vriendelik en behulpsaam.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi George
Baie dankie vir die resensie.
Julle is altyd welkom.
Julle was die beste gaste ooit.
Fonteine Park groete,
Marilyn.
Diana J - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf naby alles.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie Diana jy is altyd welkom. Julle was ook so aangenaam en n plesier om julle te kon huisves. Ons maak weer so.
William C - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi, you are so welcome. Keep in contact, and it was also lovely to have had you with us.
Gideon K - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek. Alles wat mens nodig het was daar.
A Fonteine Park. se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar Gideon. Dit was lekker om jou te kon huisves. Groete
Dalein M - Jan 2022
Algehele gradering
'n Lekker plekkie, net jammer langs 'n baie besige straat.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hier die tyd van die jaar bars Hartenbos uit sy nate en wat die breek en kap aan betref kan ek ongelukkig nie voor help nie siende dat sy water pyp dringende aandag nodig gehad het. Besoekers is altyd welkom en ons dankbaar om hulle te kan ontvang. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en all voorspoed vir die jaar 2022.
Patrick C - Jun 2021
Algehele gradering
It was good and very quiet.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi, you are most welcome. Thank you for the recommendation.
Angelique O - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik, naby geleë aan nodige winkels en die strand.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi Angelique. Baie dankie vir die resensie en kommentaar.
Pieter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties
A Fonteine Park. se terugvoer
Beste Pieter en Babie.
Dankie vir die resensie.
Was so lekker om julle te kom huisves.
Kom gerus weer.
Mooi dag.
Talita P - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies, goed toegerus en die vriendslikste verwelkoming.
A Fonteine Park. se terugvoer
Hi, julle,
Baie baie dankie vir die resensie.
Twee pragtige mensies, kom gerus weer.
Julle voel soos familie vir ons.
Was bevoorreg om julle by ons plekkie te kon laat bly.
Igelene B - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker en het gerus.
A Fonteine Park. se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Bly hy kom lekker rus.
Jaco G - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
A Fonteine Park. se terugvoer
Beste Jaco. Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker o. julle hier te kon huisves. Voorspoed vir 2021.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang