Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Fonteine Park.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fonteine Park is in Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in die Fonteine A wat 2 gaste kan akkommodeer in 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed. Dit is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Hierdie eenheid is op die eerste verdieping van die eiendom en word bereik deur trappe. Elektrisiteit is ingesluit wanneer hierdie eenheid bespreek word.

Fonteine B bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank wat in die sitkamer gevind kan word. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n sitkamer, eetkamer, goed toegeruste kombuis en braai wat op die patio gevind kan word.

Albei eenhede het toegang tot DStv en braaigeriewe. Die kamers kan óf individueel óf as een bespreek word. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir A Fonteine Park.
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Fonteine Park. het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fb9361ba23d7e4e1aa225c629ca35b16a4a40a51dad804d4172e71330a9fccf24b4a60ef8e7c47f1a6037dede620287eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang