Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteine Park

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fonteine Park in Mosselbaai bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Fonteine A bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed in die slaapkamer en die eenheid het ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas. Die eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik. Krag is ingesluit indien Fonteine A afsonderlik bespreek word.

Fonteine B het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die eenheid het ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die braai is op die stoep.

Albei eenhede bied braaigeriewe, DStv en die eenhede kan saam of apart bespreek word. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmar L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en ideaal geleë. Baie veilig. Baie dankie, ek en my vrou het baie lekker gebly en sal die verblyf aanbeveel vir enige toekomstige enkello...
Sien meer
Sep 2024
Roderique V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. It was very pleasant close to all places of interest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Ben V
Saam met lewensmaat
5.0
1 van die beste plekke sover vir my rustige area en veilige omgewing. Waarde vir geld. Die kuiertjie geniet.
Jul 2024
Stefaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, vriendelik. Bitter vriendelike mense wat die woonstel uithuur, sal vir seker weer by hulle kuier.
Jun 2024
Nelia O
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet. Dit was rustig en die ontvangs was uitstekend.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fonteine Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 174, Fonteine Park 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05fb9361ba23d7e4e1aa225c629ca35b16a4a40a51dad804d4172e71330a9fccf24b4a60ef8e7c47f1a6037dede620287eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 174 Boekenhout Street Fonteine Park 18 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130922530404 22.105250720988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang