Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteintjiesberg Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Kuier soos balsem vir moeë stadsiele! Ons het heerlik gekuier en gerus by Fonteintjiesberg Cottage! Baie dankie Anita!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Hier herlaai jy jou batterye in minder as 48 uur. Ons het ontsettend lekker gebly. Maar nie net gebly nie, meer gerus, geslaap en letterlik ons batterye herlaai. Die stilte was meer as wat ek ooit voor kon hoop. Ek wens ek kon 1 keer 'n maand daar gaan bly standaard. Ons 4 het dit vreeslik vreeslik baie geniet. Gerus, geslaap Dis al!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Huis weg van die huis. Baie lekker en rustig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie aangename gasvrou, plek is netjies, skoon en alles wat nodig is, geen hassle! Ek het heerlik gebly, die omgewing met sy berge is besonders. Altyd 'n voorreg om te kan reis in SA!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil en rustig en weg van die stad se gejaag. 'n Lieflike huis met 'n heerlike kuierstoep. Die kamers is ruim en die gasstoof was 'n bonus tydens beurtkrag. Anita was vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful, comfortable and beautiful views. We loved our stay! It is peaceful with amazing views and we loved sitting in the (Boere jacuzzi) at night, looking at the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colm H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Beautiful views of the Rawsonville area, nice walks and good wine. The host was excellent, view was so beautiful. Perfect for little kids. Plenty of nice quiet wine farms around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frieda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig as jy net nêrens heen wil gaan nie, en baie om te sien as jy wil rondrit. Wat 'n stunning plek! 5-ster interior en 5-ster view oor die berge. Lekkerste beddens en beddegoed. Beautiful area met die mooiste wynplase om te besoek. Die jacuzzi was 'n groot bederf. Kry dalk harde hout by die garage om die bad lekker vinnig en lank kokend warm te hou. Anita is 'n goeie host en het ons 'n paar tips gegee oor wat om in die omgewing te sien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Graham B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ideal place to relax and socialise. Comfortable with a dining area that encourages you to get together. Spacious and well equipped with a great view of the valley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f192e3f983149947d0d920fc90a6d131fbd4d545ef91976d8125ed9133ef61ae75a8d28a9d9ee2df6038d79187c2f41dc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Waaihoek Breederivier 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.574093393855 19.309843372146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang