Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteintjiesberg Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Fonteintjiesberg Cottage is net buite Worcester teen die Waaihoekberge geleë en is die ideale ligging vir 'n ontspanne wegbreek met pragtige uitsigte oor die Breederiviervallei.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 4 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is ingerig met 'n eetarea met sitplek vir 8, gemaklike stoele en 'n ingeboude braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die glasdeure in die leefarea kan oopgemaak word na 'n patio waar gaste 'n swembad en 'n houtvuurwarmbad kan geniet.

Op die plaas het gaste toegang tot beide bergfietsry- en voetslaanroetes. Hierdie eiendom is ook naby verskeie doendinge en geriewe soos wynplase en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Fonteintjiesberg Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fonteintjiesberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f192e3f983149947d0d920fc90a6d131fbd4d545ef91976d8125ed9133ef61ae75a8d28a9d9ee2df6038d79187c2f41dc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Waaihoek Breederivier 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.574093393855 19.309843372146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang