Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Footprints bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 8 in 'n rustige omgewing. Die huis is in 'n landgoed in Witsand geleë, net 'n kort entjie se stap na 'n 'privaat' strand op die oewer van die Breederivier, en 2 km vanaf die hoofstrand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer met 'n dubbelbed, en die laaste slaapkamer is ingerig met 2 kinderstapelbeddens. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n gastetoilet.

Die huis beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en 'n kombuis, met 'n ingeboude braai in die kombuis en 'n braai op die patio. Gaste kan maaltye in die kombuis geniet, veral in die winter wanneer die vuur die hele area warm maak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die eetkamertafel en die buitestoeptafel het sitplek vir 8 gaste.

Na dae van son, see en sand, gaan terug na die huis vir 'n ontspanne aand om 'n vuur en geniet die sonsondergang en 'n besoek van die inwonende uile.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb7132d941d87cb86e3e9bd5354071045a0231a5b7cd5f8ea2290ac59c6d45354b9b33ae2c1d2093844f9c166aa645f5981c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 La Riviere Estate Off R324 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.395274774452 20.831760629531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang