Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Footprints bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met slaapplek vir 8 in 'n rustige omgewing. Die huis is in 'n landgoed in Witsand geleë, net 'n kort entjie se stap na 'n 'privaat' strand op die oewer van die Breederivier, en 2 km vanaf die hoofstrand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is een en suite-badkamer, een gesinsbadkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en skuifdeure wat lei na 'n patio met 'n uitsig oor die Breederivier. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure wat lei na 'n houtdek met uitsigte oor die kloof. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en 'n kombuis, met 'n ingeboude braai in die kombuis en 'n braai op die patio. Gaste kan maaltye in die kombuis geniet, veral in die winter wanneer die vuur die hele area warm maak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die eetkamertafel en die buitestoeptafel het sitplek vir 8 gaste.

Na dae van son, see en sand, gaan terug na die huis vir 'n ontspanne aand om 'n vuur en geniet die sonsondergang en 'n besoek van die inwonende uile.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Riviere Estate, Langs die R324, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70ff99e5c9ce3f52dfda992b48ec80a3ad2c59c7cc9593fd8f4234178215fd86efc0b3c50da4c329a5760de7ab4acc4c36d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 La Riviere Estate Off R324 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.395274774452 20.831760629531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang