Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints of Knysna

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sheridon A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Eienaar was baie vriendelik en het hulp aangebied met besienswaardighede. Eienaar het kontak met ons behou terwyl ons oppad was. Met aankoms was ons onmiddellik verwelkom. Ons verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Baaie dankie. Thanks for taking the time to give such a lovely review. It was lovely meeting and hosting you, and I am so glad you had a good time here. Hope to see you again. Kitty

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker cosy verblyf. Het regtig lekker gebly. Oulike plekkie met alles wat nodig is. Skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en mooi en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you for taking the time to review us. We hope to see you again soon. Take care.

Lizelle K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, netjies, goed toegerus. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy kan benodig, dis skoon en rustig. Kathryn is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Hi Lizelle Thank you for taking the time to give us such lovely feedback and a wonderful review. I appreciate it very much. It was a pleasure to have you and the family share our home away from home at Footprints. Thanks and all the best for 2024. Kitty and the pupsters.

Anneline W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Peaceful and quiet. Just what we needed. Kitty was an amazing host. Friendly and very helpful. The apartment was neat and we absolutely loved the decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you for your visit and the wonderful way you still enjoyed yourselves despite the really awful weather that weekend. Really hope to see you again when you can get out and about in Knysna more. Take care and best wishes for your future projects.

Hugh W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was een nag verblyf. Baie goeie diens, sal dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you so much for your wonderful review. It was lovely to meet you both. Regards. Kitty

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

An amazing venue with a very friendly, helpful host. We travelled to Knysna for a sporting competition. The venue was great! We were informed when loadshedding would be happening and lamps were provided. There was good Wi-Fi that was not interrupted during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you Jenny for such positive and relevant comments and feedback. Grateful that you enjoyed your stay here and that our Loadshedding efforts are appreciated. Hope to see you again. Kitty and the Hounds.

Herman H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Ongelooflik en elke sent is die moeite werd. Dit was 'n asemrowende ondervinding en die verblyf was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Herman, it was an absolute delight having you here. What a joyful time. We are so glad you fell in love with Knysna and look forward to seeing you again. Hope all your plans come to fruition. Regards, from Kitty, Danny and the doggies.

Sophia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Stil, cosy, en asemrowend mooi. Die host was baie gaaf en was baie behulpsaam. Ons het soveel plekke gesien en geniet omdat sy ons leiding gegee het. En daar was geen ongemak wat betref die koue weer wat ons in die aande gehad het nie. Ons was uitgesort en lekke warm. Dankie vir alles Kitty. Jy's pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you, Sophia for taking time to give such a lovely review of your stay with us. We are so glad you had a good time and that you felt cozy and comfortable. So pleased you enjoyed our hints of what to see and do enjoyed Knysna and surrounds. It is always a pleasure to share our lovely town with lovely people. Thanks again.

Kaylen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dit is die mooiste plekkie ooit ons het dit vreeslik geniet, 'n die dame was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal enige tyd weer 'n bespreking daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathryn
Footprints of Knysna
Thank you Kaylen. We are glad you had a wonderful weekend. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5yMDCC19zpuisykrNOJphaUSQv6LGpl6SecP3pDDwrLpehxDg5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R756 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 21 Boekenhout Street Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.037857793962 23.071171045303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang