Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

For U 2 Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir For U 2 Stay
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hilda P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P

Gerieflik met goeie ligging.

Die doel van ons reis was vir skolesport en die eenheid se ligging is 'n groot bonus. Ons verblyf van een aand was gerieflik en privaat. Die eenheid is goed toegerus en ons het warm geslaap danksy elektriese komberse. Baie dankie!

Bernise S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise S

Heerlik.

Ten sterkste aanbeveel. Heerlik gebly en die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Veilige parkering. Sal vir seker weer bespreek.

Beukes G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes G

Die feit dat die honde welkom was, was werklik iets wat ons weer sal laat kom.

Ons het met 2 honde vir 'n week lank oorgebly. Die eienaar was baie vriendelik en het selfs gesê ons moet die honde los as hulle blaf, hulle doen net hul werk. Daar was selfs bakke vir die honde.

Waylene J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene J

Ons was daar vir die Craven Week rugby en dit was 'n fantastiese verblyf.

Die verblyf is amazing. Alles wat jy nodig het is onder een dak, en die beste is die winkelsentrum wat so naby is - dit is 'n pluspunt! Die beste beddegoed en warm komberse is op elke bed vir die koue aande. Ek sal net aanbeveel om dalk te oorweeg om vir 'n langer tydperk te verblyf, veral omdat ons vir 5 nagte gebly het. Skoonmaakmiddels dalk self in te sit, aangesien die plek nie elke dag skoonmaakdiens kry nie, en mens nie altyd die ekstra R250 kan bydra vir skoonmaak nie. Die eienaars was heeltyd beskikbaar as jy iets nodig gehad het, en hulle was bereid om te help waar hulle kon.

Liezel G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Baie gerieflik.

Enigste versoek sou wees vir rakkie of blad in die badkamer om iets op te kan neersit.

Coenraad M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad M

Netjies, skoon en veilig.

Pragtig, klein en goed toegerus, met 'n eie ingang.

Grantham S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham S

Awesome

The place was nice and tidy when we arrived. Located in a very nice and safe neighbourhood.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f35e934be8443b71098c61468853294774f87ca1716d31fdb362de3d4ca5385c79c32d84832cf9db6b214cf3659b9382323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 730 Thelma Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.795894482098 28.307826234953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang