For U 2 Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
For U 2 Stay bied gerieflike woonstelverblyf op die eienaar se erf in Garsfontein en dit is ideaal vir klein gesinne of sakereisigers.
Die woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 6 gaste en 'n baba en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Daar is ook 'n sitarea en 'n etenstafel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Alle beddens het elektriese warm komberse.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, groot yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix, Disney+ en YouTube, asook gratis Wi-Fi en 'n lessenaar. Daar is sonkrag op die perseel en dus word die verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
For U 2 Stay het ook 'n privaat kroeg, braai-area en veilige parkeerplek. Gaste kan die gerieflikheidswinkel gebruik. 'n Kontant houer word voorsien. Die woonstel is naby winkels, skole en hospitale geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
- Gaste dink For U 2 Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garsfontein Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang