Forellenhof Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marius V - Jun 2024
Algehele gradering
Een om op die "doen weer" lys te sit.
Richard C - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent. Quiet and relaxing.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dear Richard,
Thank you for the kind words. It's good to hear that you enjoyed your stay at Pretty Pig. May 2024 be a blessed year for you and your loved ones.
Marlique T - Sep 2023
Algehele gradering
Was amazing. Beautiful setting, friendly hosts, clean and stunning unit.
Dawie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met mooiste uitsigte.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was so lekker om vir julle te ontmoet en 'n bietjie "boerdery" te kon gesels. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Lekker boer.
Wihanlie D - Feb 2023
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis, met 'n uitsig.
Gert D - Jan 2023
Algehele gradering
Mooiste mense, mooiste plek, mooiste omgewing!
Carisa B - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid op 'n prentjie mooi plaas.
Ferdie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie rustig.
Sylvia B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Heerlik, stil en rustig. Uitstekende diens.
Heidi B - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Baie rustig en gesellig.
Marie C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Herman F - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dis is altyd lekker om te hoor gaste het hul verblyf geniet, dit het vir ons as 'n verassing gekom om te lees dat ons forel hengel van ons blad moet verwyder aangesien ons nêrens forelhengel adverteer nie. Ons maak dit duidelik op die blad waar ons gelys is dat ons nie forel-hengel aanbied nie. Dit moes 'n misverstand gewees het.
Lyn G - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful situation and helpful, accommodating and friendly hosts.
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent stay!
Ingla S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Baie rustig.
Alrika D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie met 'n baie mooi uitsig.
Natalie M - Mrt 2022
Algehele gradering
A haven of peace and tranquility.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Thank you for your kind review. We are looking forward to your next visit.
Dries D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was lekker stil en rustig, skoon en netjies asook goed toegerus en baie behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou.
Lees meerEsme V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Gerieflik. Netjies.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi oorsig. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Met al die reën wat ons gehad het, was die pad voorwaar 'n uitdaging, maar gelukkig is hy nou geskraap.
Anita B - Des 2021
Algehele gradering
Joy, joy, joy!
Fritz P - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike lang naweek wegbreek.
Marinda K - Okt 2021
Algehele gradering
Van die vriendelike ontvang tot die goed toegeruste huisie was 'n baie aangename ondervinding.
Zachrys B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig. Sou graag langer wou bly.
Joshua H - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike plek.
Charles V - Apr 2021
Algehele gradering
As jy wil wegbreek van die stad en gejaagde lewe is Forellenhof die ideale plek om te ontspan
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou oorsig. Dit is darem so lekker om te weet dat ons gaste die vrede, stilte en mooi natuurskoon wat ons hier ervaar ook geniet. Hoop om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Konrad W - Apr 2021
Algehele gradering
Modern, skoon en rustig.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het lekker gekuier. Mooi loop.
Salome W - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dis is vir ons so lekker om te weet dat ons gaste dit op Forellenhof geniet het.
Joe P - Jan 2021
Algehele gradering
Regtig lekker om te rus en die natuurskoon te ervaar.
Jacqui H - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, back to nature and clean.
Zelna E - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was ons tweede besoek en ons geniet elke oomblik!
Laura E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou oorsig. Dis was vir ons 'n voorreg en boonop lekker om hierdie pragtige omgewing met julle te kon deel.
Roelien L - Nov 2020
Algehele gradering
Ons as familie het 'n 80ste verjaardag en 'n familienaweek gekombineer en onvergeetlike herinneringe gemaak!
Lees meerTom S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, stil en ontspanne blyplek. Perfek geleë om alles te verken in Wakkerstroom. Baie netjies blyplek asook die tuine rondom.
Patrick V - Jan 2020
Algehele gradering
Great place, very friendly hosts. Really a special place to relax and unwind.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review. I hope the peace and quietness contributed to an enjoyable weekend in Wakkerstroom. Hope to see you back soon.
Louise V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasies, hemel op aarde!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou pragtige oorsig, waardeer. Dit is vir ons 'n voorreg om hierdie pragtige stukkie aarde met ons gaste te kan deel.
Janneke W - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons het reeds 'n handreeling aangeskaf wat langs die bad opgesit gaan word om in- en uitklim vir ouer mense te vergemaklik.
Elisha L - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het die naweek baie geniet.
Zelda B - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig en gasvrye ontvangs!
Wynand D - Sep 2019
Algehele gradering
Best place in Wakkerstroom.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
So bly julle het jul naweek geniet. Wakkerstroom is so 'n spesiale plek en die vrede en stilte wat Forellenhof bied dra net by!
Martin B - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie skoon en netjies met 'n baie rustige atmosfeer.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle hier te huisves en dit sal heerlik wees om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Alles wat mooi is vir julle!
Elmarie D - Apr 2019
Algehele gradering
Verrykend.
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was net 'n plesier met julle hier. Julle was wonderlike gaste en ons het julle baie geniet.
P.S. Nadat ek die fotos van jou yorkies gesien het, is ek "hooked!"
Dirk T - Mrt 2019
Algehele gradering
Die gashere is hartlik en ondersteunend. Die uitsig is asemrorend.
Andre S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige en gesellige plaasatmosfeer.
Erika O - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het welkom en tuis gevoel.
De Walt K - Jan 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik met vriendelike diens en 'n pragplek met uitsig oor die veld.
Martin B - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese mense en 'n ongelooflike mooi huis en ligging.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dis altyd lekker om gaste wat voorheen hier was terug te verwelkom en net so lekker om te hoor julle het jul tydjie hier geniet.
Andre O - Nov 2019
Algehele gradering
Vrede op aarde!
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Beste Andre,
Dit was heerlik om julle te ontmoet en dis altyd lekker om te hoor gaste het hul verblyf geniet.
Ons hoop die res van jul vakansie is lekker en hoop ook om julle gou weer hier by Forellenhof terug te verwelkom.
Groete,
Forellenhof Guest Farm
Yvonne F - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en asemrowende uitsig. Skoon.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste die rustigheid van Forellenhof geniet. Jammer ons kon julle nie persoonlik ontmoet nie maar dalk 'n volgende keer.
Brenda O - Nov 2019
Algehele gradering
Verkwikking vir die siel.
Carin M - Sep 2019
Algehele gradering
Great place to stay!
André M - Des 2019
Algehele gradering
Ideale verblyfopsie om Wakkerstroom-omgewing te verken.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir julle oorsig. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te huisves.
Amelia M - Nov 2018
Algehele gradering
Goed geleë, baie skoon en netjies.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Ek vertrou julle is veilig tuis na jul kuiertjie by Forellenhof Gasteplaas. Dankie vir die oorsig. Dis altyd goed om te weet dat ons gaste hul tydjie hier by ons geniet het.
Lizelle L - Jun 2018
Algehele gradering
Als was perfek!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Hi Lizelle,
Jammer ons kon julle nie persoonlik ontmoet nie maar lekker om te hoor julle het lekker gebly.
Derrick R - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, soos ons daarvan hou.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Hi Jone,
Dit was so lekker met julle hier, net jammer dit was so kort. Ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom in die toekoms.
Annamare W - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was so 'n voorreg om julle hier te huisves en heerlik om te hoor julle het jul tyd geniet het. Dit is vir ons so spesiaal om die pragtige natuurskoon hier met ons gaste te kan deel.
Sarih K - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te huisves en ek is bly om te hoor julle het lekker gerus.
Fred L - Mei 2018
Algehele gradering
Die beste gastehuis waar ons oor 'n lang periode tuis gegaan het.
Lettie J - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, ek beveel die venue sterk aan.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te kon huisves.
Louise B - Jan 2018
Algehele gradering
We had a wonderful and peaceful stay at Forellenhof Guest Farm.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou oorsig en ons is bly dat jul jul verblyf geniet het. Ja, die pad is op die oomblik 'n bekommernis maar ons is in gesprek met die Stadsraad en het nou bevestiging gekry dat hulle binnekort begin werk om die pad reg te maak.
San-marié B - Nov 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike wegbreek in die allermooiste omgewing - ek wens ons kon 'n week bly!
Terry L - Des 2017
Algehele gradering
An beautiful place, immaculately maintained and a most attentive, competent and charming host.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Hi Terry,
Thank you for your review. It was most pleasant hosting you here and hope to welcome you back in future.
I will definitely refer guests to your beautiful guesthouse In Bryanston.
Michelle W - Aug 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning place to unwind and relax.
Lees meerAnne-marie B - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing.
Zelna E - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike naweek gewees Johan en Ronel is baie gasvry, ons het elke oomblik geniet!
Clive C - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois F - Apr 2017
Algehele gradering
Vyfster rustigheid tesame met uitstekende gasvryheid
Sandra E - Apr 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê! Niklaus en Armin kon nie hulle geluk glo toe hulle besef hier is skoolmaats wat hulle ken nie, al die pad van Pretoria! Julle was 10 uit 10 gaste!
Filla D - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en mooi natuurskoon.
Gerrie S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier te huisves. Alhoewel ons altyd dankbaar is vir die reën, is dit ook maar goed dat ons nie gereeld so baie reën met een slag kry nie.
Peet S - Okt 2017
Algehele gradering
Was lekker.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jul oorsig. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het hul verblyf geniet.
Melanie B - Sep 2017
Algehele gradering
A delightful, peaceful destination in a lovely area.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review. It was lovely hosting you here and it is good to know that you enjoyed your stay.
Hanno K - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Hi Hanno,
Dankie vir die mooi oorsig. Dit was net 'n plesier met julle hier!
Susan L - Okt 2016
Algehele gradering
Die beste plek om in luuksheid te verfris en te ontspan.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Hi Susan,
Dankie vir die pragtige oorsig! Dit is altyd lekker as gaste dit hier by ons geniet!
Tammy V - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig en asemrowend mooi.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie Tammy, met so 'n mooi oorsig weet ons wat ons vir ons gaste doen word beloon.
Kathy D - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en pragtige omgewing met regte egte mense!
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie Kathy. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Ek wens ons het tyd gehad om meer uit te vind van julle pragtige landgoed, gastehuis en deli in die mooie Kaap?
Ben D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dít is 'n plek waar jy rus vind.
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet!
Tertia O - Jan 2016
Algehele gradering
Juweel - fantastiese wegbreekplek!
Lees meerForellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie Tertia. Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!
Astri L - Aug 2016
Algehele gradering
I'd give this B&B top marks in every way.
Johan L - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te huisves. Ons is bly julle het lekker gebly!
Bronwyn C - Aug 2016
Algehele gradering
Friendly and homely. We will definitely use Forellenhof again!
Alan K - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Danie L - Jan 2016
Algehele gradering
Enjoyed every minute of our visit due to friendly reception and excellent accommodation professionally done.
Gert R - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dankie Gert.
Elsabe T - Des 2015
Algehele gradering
'n Heerlike bederf.
Forellenhof Guest Farm se terugvoer
Dit was heerlik om julle weer by Forellenhof terug te verwelkom.
Elize N - Aug 2015
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en goed toegerus.
Theana B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly - so lekker gerus!
Michelle V - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike bederf om hier te oornag!
Martie D - Feb 2015
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig, lekker-lekker!
Tamara Y - Nov 2015
Algehele gradering
Delightful! Ronel and Johan really put themselves out to ensure our stay was as good as could be.
Hennie B - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het twee nagte oorgeslaap om die omgewing te verken.
Leonie M - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik weg van die stadsgejaag, net wat mens nodig het, sal vir seker terugkeer.
Emsie V - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon met natuur se skoonheid op jou voorstoep.
Leenderd H - Okt 2014
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Johan N - Aug 2014
Algehele gradering
Buckle M - Jul 2014
Algehele gradering
Great en gasvry!
Jo-mari R - Jun 2014
Algehele gradering
Ons het 'n juweel ontdek in Wakkerstroom!
Martin W - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Elfrieda R - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike naweek-wegbreek!
Hannelie M - Jan 2014
Algehele gradering
'n Skoon, ruim eenheid met baie onverwagse ekstras.
Heloise W - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Baie rustige plaasverblyf met heelwat voëls.
Lees meerJoeline V - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Desiree N - Des 2014
Algehele gradering
Fantastiese plek, veral as jy regtig wil ontspan.
Elsabe T - Des 2013
Algehele gradering
Gasvryheid en 'n wonderlike uitsig vanuit ons blyplek.
Ellie B - Nov 2013
Algehele gradering
Exceptional hospitality accommodation is excellent!!
James N - Nov 2013
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Izelle S - Des 2013
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Magriet B - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang