Fore's Luxurious
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walton-weg 119, Umthunzi View Carlswald Estate Uitbreiding 33, Midrand, 1687, Gauteng
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fore's Luxurious bied selfsorgverblyf in die veilige Umthunzi View Carlswald-landgoed in Midrand en is perfek vir gesinne of sakereisigers.
Die eiendom beskik oor 2 moderne woonstelle, elk met en suite-badkamers en albei bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstelle se slaapkamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Die woonstelle self het toegeruste kombuise, sit- en eetareas. Daar is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in elke woonstel.
Gaste van Fore's Luxurious kan toegang tot 'n verskeidenheid gemeenskaplike geriewe, soos 'n sitarea, swembad, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders, 'n gimnasium en veilige parkeerplek op die perseel geniet.
Die landgoed se ligging is baie gerieflik en naby snelweë en winkelsentrums soos Carlswald Lifestyle Shopping Centre en San Ridge Square.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Walton-weg 119, Umthunzi View Carlswald Estate Uitbreiding 33, Midrand, 1687, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walton-weg 119, Umthunzi View Carlswald Estate Uitbreiding 33, Midrand, 1687, Gauteng